LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plett River Lodge | LekkeSlaap
+21

Plett River Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Plett River Lodge bied lieflike verblyf en is reg teen die Bitourivier, slegs 5 km vanaf Plettenbergbaai geleë wat een van die topvakansiebestemmings op die pragtige Wes-Kaapse Tuinroete is.

Hierdie lodge bied verskeie suites wat elk smaakvol gemeubileer is. Algemene geriewe sluit 'n en suite-badkamer, TV, verwarmers en waaiers in. Dié kamers is lekker lig met groot vensters wat panoramiese uitsigte oor die Bitourivier of die tuin bied.

Hierdie lodge is in 'n privaat en boomryke tuin geleë met ononderbroke rivier-uitsigte en 'n binnehof wat met laventel gevul is. Plett River Lodge bied gerieflike verblyf aan gaste wat op soek is na 'n ontspanne vakansie. Panoramiese uitsigte oor die platteland en toegang tot baie doendinge naby Plettenbergbaai en die Plettenbergbaai Natuurreservaat maak dat hierdie lodge voorwaar 'n gesogte bestemming is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Plett River Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • N2, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plett River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMmM5OGQzLTJiMTItNGRiNC1iYzJiLWI5NTg1NjMxMmM3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 N2 Plett River Lodge 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.011866466604 23.390643596649
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!