LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plettenberg Bay Apartment | LekkeSlaap
+11

Plettenberg Bay Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Orchid Valley Rylaan, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Plettenberg Bay Apartment is 'n privaat selfsorgwoonstel in die veilige Brackenridge Landgoed in Plettenbergbaai. Die woonstel kyk oor die lieflike fynbos-plantasie van die Piesangvallei uit.

Die woonstel is vas aan die hoofhuis, maar het 'n aparte en privaat ingang en parkeerplek. Die woonstel is toegerus vir selfsorg en bied gemaklike slaapplek vir tot 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en skuifdeure wat na die patio lei. Die volledige badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die goed toegeruste kombuis sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas en mikrogolf in. Daar is 'n knus leefarea met 'n TV en en skuifdeure wat na die patio lei. Die lieflike patio is die ideale plek vir voëlkyk en om 'n lekker braai te geniet.

Gaste kan rustig by die woonstel ontspan as hulle nie die omgewing verken of op die strand lê nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Plettenberg Bay Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 18 Orchid Valley Rylaan, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plettenberg Bay Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Orchid Valley Rylaan, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ZDI4Mzk1LTE3MmMtNGY0Yy04OGQ3LTVmYTA3MjYwMjFhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 18 Orchid Valley Drive Brackenridge Estate 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.06896044561 23.358262181064
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!