Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ploegfontein Guest Farm

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yverne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 84 resensies vir Ploegfontein Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Valerie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyable stay.

We had a fantastic stay. Yverne is a warm and welcoming host. We instantly felt at home. She cooked us a superb lamb pie with all the trimmings for dinner. The pool and tennis court were an added bonus. We will definitely be staying again, next time for more than one night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike gasvryheid, gerief, rustigheid op die plaas.

Ons was hartlik en vriendelik ontvang deur die gasheer en sy het seker gemaak dat ons kon ontspan na verskeie ure op die pad. Die eenheid by die swembad was mooi skoon en gerieflik, en dit was heerlik om te kon afkoel in die pragtige swembad. Alhoewel ons nie die aandete opsie gekies het nie, sal ons dit aanbeveel uit 'n geriefsoogpunt. Graankos, melk, suiker, koffie en tee asook heerlike tuisgebakte beskuit was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het na 'n heerlike ete goed geslaap om verder te reis.

Ontvang was vriendelik na 'n lang dag op die pad. Alles was netjies en skoon. Die eenheid is goed toegerus. Aandete was heerlik, veral die skaappastei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Rustig.

Rustige plaas atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Die omgewing is mooi, dit is baie goed toegerus, baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Gesin met klein kinders

Die beste!

Wat 'n absoluut lieflike plek. My gesin wil in die vervolg nêrens anders oorslaap nie (hulle wou eintlik sommer 'n paar dae hier kuier).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mev M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev M
Gesin met tieners

Peaceful farm stay.

Our stay was only for one night but it was lovely and peaceful. The room and bathroom were very clean and spacious, and the host was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay. Yverne is a great hostess. Dinner was superb.

Beautiful surroundings and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect overnight spot between the Cape & Gauteng.

Ideal midway stop on route Cpt. Everything about our stay was perfect, from the picturesque Karoo farm sunset to the small touches like the luxurious towels & linen and of course the delicious Karoo lamb dinner is a must!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige oornag in pragtige natuurskoon!

Ons verblyf was baie aangenaam en lekker rustig. Die diens en gasvryheid van die gasvrou was uitstekend en boerekos heerlik! Die groen Vrystaat vlaktes is 'n lafenis vir die siel en die swembad 'n lafenis vir die liggaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea A
Gesin met klein kinders

Perfekte oorslaapplekkie in die Karoo!

Ons het baie lekker gebly by Ploegfontein en sal beslis weer gaan. Die kothuis is baie goed ingerig en het alles wat mens nodig het om te ontspan op die langpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en het gesorg dat ons heerlik eet. Ploegfontein sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald W
Gesin met klein kinders

A wonderfully warm farmstay stopover in the beautiful Karoo.

We had a wonderful stayover at Ploegfontein. The host was great and warmly welcomed our little family to their farm, which is a perfect pitstop just off the N1. The gardens are beautiful, and we had a great time under the trees on a picnic blanket after a long day in the car. The dinner prepared for us was magnificent: a home-baked Karoo lamb pie with all the sides one could hope for, plus some dessert too!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deidre H
Gesin met klein kinders

Delightful farm stay, lovely host, clean accommodations, kids enjoyed the pool.

Our brief overnight stay at the farm, en route to our destination, proved to be unexpectedly delightful. The host's gracious hospitality, coupled with the clean accommodations, elevated this stop into a memorable experience. In its brief duration, the farm's rural charm and the host's warm welcome fostered an atmosphere of tranquility and connection. The children, enthralled by the surroundings, thoroughly enjoyed the swimming pool and engaged in spontaneous play with the host's grandchildren. This visit left a lasting impression, underscoring that even a concise visit can yield unexpected moments of joy. The farm became a cherished highlight on our homeward journey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien C
Gesin met tieners

Ploegfontein gaan beslis onder ons lysie kom van oornag plekke wanneer ons Kaap.

Na 'n lang pad, was die stilte en rustigheid van die plaas net wat ons nodig gehad het. Die verblyf was baie skoon en netjies en die kos uit die boonste rakke. Dit was vinnig en maklik om vanaf die snelweg tot op die plaas te kom en weer terug op die snelweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sofia R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sofia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience!

The warmest welcome we have ever received! Such a delightful hidden gem. Will absolutely return if ever doing a multi-day road trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Made to feel at home.

Fantastic stay, on arrival the hostess was super friendly and made us feel so welcome. Everything was top notch. Dinner was exceptional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S
Enkelreisiger

Perfek!

Vriendelike en gasvrye diens. Kamer was baie goed. Die plaas is net reg na 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teressa A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teressa A
Gesin met klein kinders

Gasvryheid sonder perke.

Na die lang pad was Ploegfontein 'n aangename oornag stop op pad Kaap toe. Ons was vriendelik ontvang, en die gasvryheid het geen perke gehad nie. Ons is bedien met die lekkerste boerekos nadat die kinders in die swembad gespeel het en ons 'n drankie op die groot ou plaasstoep geniet het. Pragtige plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place for a stop over.

Yverne was great, will stay over again when travelling down to the coast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gys S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We received a very friendly warm welcome.

The arranged supper was top class. The stay was value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

N oase om by uit te rus en oornag na 'n lang rit.

Watter vriendelike ontvangs en verwelkoming na 'n uitputtende rit vanaf Prins Albert met padverleggings en enkelbane. 'n Ruim gaste-eenheid met 'n mini-kombuis wat met alles nodig toegerus is. Die braaiplek was gerieflik naby in 'n groen grasperk omsoomde tuin. Die stort het 'n gemaklike armreling wat selde aangetref word. 'n Onverstoorde nagrus op die gemaklike enkelbeddens het 'n besondere plaaservaring verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam.

Ploegfontein is 'n absolute juweel. Die rustigheid en vreedsaamheid van die omgewing is net ongelooflik. Yverne het alles in haar vermoë gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Perfekte plek om oor te slaap tussen Gauteng en die Kaap. Netjies en skoon verblyf op 'n bekoorlike plaas.

Ons het oppad Kaap toe oorgeslaap en weer oppad terug. Albei kere is ons baie vriendelik ontvang en die verblyf was pragtig skoon en netjies. Ons het gereël dat hulle vir ons aandete voorsien en hulle het ons bederf met die heerlikste boerekos. Ons het ook die voorreg gehad om op die pragtige plaas te gaan stap en dit was vir ons en die kinders 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ontvangs en uitstekende diens.

Dit is beslis die moeite werd om jou reis te breek vir 'n goeie nagrus en veral die goeie ontvangs en beste lamspastei ooit met lieflike groente. Ons sal beslis dit weer doen.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mbali M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali M
Gesin met tieners

Yverne was such a warm and welcoming host, will definately be back for some Free State hospitality.

From booking Yverne communicated well, she stayed up and opened up for us even though we arrived late, she is running a lovely farm experience and is worth a visit in between Jhb-CPT/Garden Route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, pleasant, welcomed and rejuvenating.

Yverne and her family were most welcoming and accommodated our every need - from a late arrival, special dietary requirements for a delicious dinner, an honesty fridge, free use of their freezer, and along with this a very comfortable sleep, and super shower! We found it good value for money, homely, and clean and they offered a no-fuss, do-it-yourself breakfast for an early start. We have already recommended your accommodation to friends and family, and will definitely enjoy a stay over on another trip. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most comfortable stopover on our way north!

A really safe and comfortable sleepover place just a few km from the N1. We enjoyed the peaceful surroundings of a working farm. Having our evening meal delivered to us, was also a wonderful treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V
Gesin met klein kinders

Space to breathe!

What a lovely place to stay on the long trip from Cape Town to Jo'burg! Just off the N1, but far enough not to be aware of the traffic. It was wonderful and restful after a day's travel. Lots of space for our toddler to explore, and a lovely evening evening meal prepared by hostess Yverne. When we travel that way again we'll be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V
Saam met vriende

Heerlik op die plaas en wonderlike gasvryheid!

Wonderlike sterrenag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ron C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very welcoming, comfortable and good value.

A special thank you to Robert who quickly mended an unexpected puncture for us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marios J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marios J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable overnight stay.

The facilities were adequate. The host could not have been more welcoming and understanding of our late arrival. We also enjoyed a lovely early morning walk between the farms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jarika C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarika C

Dit was 'n heerlike oase op die pad.

Ons het die kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elena P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elena P
Gesin met klein kinders

Great place to stay overnight.

Amazing hospitality and delicious food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas en netjiese eenheid.

Baie vriendelike gasvrou en heerlike plaaskos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Gesin met tieners

Fantastiese oornag-plaas in die Karoo.

Heerlike aandete van lamspastei en pampoenkoekies. Die gasvryheid is 'n lafernis vir die siel. Die eenheid is goed ingerig en het alles wat jy sou benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, friendly welcome and everything we needed. We were kindly given warm biscuits and our need for freezer space was taken care of. We enjoyed the tranquility and had a comfortable night.

We loved the neat garden and enjoyed the birds, as well as a family of dassies visiting in the early morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kira N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kira N
Saam met vriende

Baie lekker oornag. Kos was heerlik.

Die gasvrou was baie akkommoderend en aangenaam. Heerlike, billike aandete geniet met die lekkerste lamspastei. Sal teruggaan vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met klein kinders

Great hospitality.

The hosts were fabulous and dinner incredible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Gesin met tieners

Pragtige, volledige fasiliteite, met uitstekende, vriendelike Karoo-diens.

Ons het die eerste keer daar oorgeslaap, en Yverne is seker die beste gasvrou wat ons in lang tyd ontmoet het. Ons sien hulle definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crick L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crick L
Gesin met tieners

Excellent, thank you.

Wonderful relaxed farm environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Gesin met tieners

Friendly, host. Outstanding meal.

We arrived late, but it was all sorted as our host communicated with us throughout the day. We arranged to have dinner at the house as we had no opportunity on the way. The host made us an outstanding homecooked meal of lamb pie, sweet potato fritters and garden veg, and it was served in the comfort of our own space. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart G
Gesin met klein kinders

Hospitable and relaxing.

Very enjoyable stay with very hospitable and accommodating host. Great birding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin A
Gesin met tieners

We were made felt welcome on arrival and the accommodation was perfect after our long drive.

The lamb pie was delicious and beds were extremely comfy. We highly recommend Ploegfontein Guest Farm as a stay over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met klein kinders

Waar ek nou altyd sal oornag.

Ploegfontein Guest Farm het 'n pragtige plaas omgewing wat die rus bied wat nodig is met 'n lang kar rit. My kinders het dit baie geniet. Buiten dit was die gasvryheid uit die boonste rakke. Yverne is 'n uitmuntende gasvrou wat ook vir ons die lekkerste aandete voorberei het. Sal hulle sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke R
Gesin met tieners

Onverbeterlik.

Hierdie is 'n juweel van 'n plek met 'n juweel van 'n gasvrou en gasheer. Onverbeterlike diens, mooiste omgewing, baie goed toegeruste eenheid. Heerlike aandete. Ons sal beslis weer by Ploegfontein oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne J
Gesin met klein kinders

Heerlik, gesellig, rustig.

Baie goed geleë en great ingerig! Wonderlike karoo ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd heerlik.

Die kamers is altyd netjies en silwerskoon. Die gasvrou dierbaar en aandete is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a fabulous overnight stay. Yverne was the perfect host. Our dinner was scrumptious.

This stopover is ideally placed for us when travelling between KZN and the Western Cape. We have tried many places over the years and think we've found our ideal stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Ontvangs was baie vriendelik al het ons laat opgedaag. Dit was vooraf so gereël. Akkommodasie was baie skoon en regtig netjies. Die plaasatmosfeer was heerlik. Rustige en veilige oornagakkommodasie en ek kan dit vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons is goed verwelkom en het 'n heerlike aandete geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorgeslaap. Yverne gaan uit haar pad uit om jou welkom te laat voel.

Sal weer hier oorslaap. Yverne baie hulpvaardig. Rustige plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Gasvry, skoon en netjies. Heerlike bed na 'n lang pad. Veilige, stil omgewing. Waarlik 'n goeie oornagplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaasgasvryheid op sy beste!

Ploegfontein bied alles, en nog vele meer, waarvan 'n reisiger kan droom. Rustige en pragtige omgewing, uiters netjiese ruim akkommodasie en 'n lieflike groot badkamer en stort. Die aandete moet beslis nie gemis word nie, heerlike boerekos wat deur die vriendelike gasvrou self bedien word. Dankie Ploegfontein, ons kom beslis weer. Julle is 10 sterre werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Saam met vriende

Netjiese gerieflike verblyf.

Die gasvrou het ons besonder vriendelik ontvang en laat tuis voel. Sy het ons ingelig oor die beurtkragtye en die eenheid gewys. Die geriewe is baie netjies en skoon en ons kon heerlik uitrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margerie R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margerie R
Gesin met tieners

Rustig en ideaal om te rus na 'n lang dag op die pad.

Dis heerlik om by so 'n rustige plaas aan te kom na 'n lang dag op die pad en te ontspan en rus. Ons het die heerlike kos en warm gasvryheid ook opreg waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S
Gesin met tieners

Lovely one nighy stay.

We loved our one night stay, great place for a rest while travelling between Eastern Cape to JHB. Friendly and welcoming hosts. The dinner was amazing, the lamb pie was so delicious. Would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies vriendelik en gasvry.

Aangename ervaring. Gasvryheid en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaleen S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste gasvrou. Mooi en gerieflike huisie.

Die gasvrou het vir ons die allerheerlikste kos gemaak op baie kort versoek. Die rustigheid van die plaas en die pragtige sterre was voedsel vir die siel. Die huisie is baie goed toegerus en ons is sommer bederf met peuselhappies in die kamer ook. Ons is op die hande gedra en sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda S
Gesin met tieners

Fantastic! Wow! Great.

Yverne was an outstanding host! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en gerieflik.

Die plaas is pragtig. Aandete heerlik. Kamers netjies. Gasvrou baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joey W
Gesin met tieners

Baie vriendelike ontvangs. Alles wat ons nodig gehad het. Heerlike aandete op kort kennis.

Maak gerus gebruik van die heerlike aandete. Lamspastei was uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katrien B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien B
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus.

Ons het so lekker gebly. Heerlike groot grasperk vir kinders om op te speel en die swembad was 'n wonderlike lafenis na die ver ry. Wonderlike oornag stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len S
Gesin met tieners

Excellent Stay @ Ploegfontein.

The garden cottage is lovely, celan, well appointed and comfortable but what really makes this place special is the exceptional friendliness and professional care from Yverne & Robert, when he's not busy with the sheep. The farm is easy to access from the highway, but no noise. The sky is huge and so many stars. It is a really great place to stop over and recover after a long day on the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M
Gesin met tieners

Heerlike, rustige oorslaap, baie gerieflik!

Ons gasvrou Yverne het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Baie dankie Yverne vir die heerlike verblyf en al jou moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Syntyche D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Syntyche D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Yeverne (hostess) was super friendly and helpful. The food was absolutely amazing.

Yeverne (hostess) was super friendly and helpful. The food was absolutely amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonio F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio F
Gesin met tieners

Oornagverblyf.

Ons het op Ploegfontein oornag op pad na ons bestemming. Weens baie reën, vasgesit op 'n grondpad. Gasheer/vrou het ons kom uitsleep en 'n heerlike lamspastei gevoer om ons op te beur. Na die gebeurtenis was die gasvryheid so welkom. Die oornagverblyf self is netjies, met klein kombuisie en groot badkamer. Ook reuseswembad en tennisbaan, kon gaan stap en bene rek en na skapies kyk op die plaas. Baie goeie waarde vir geld vir familie van 4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K
Gesin met klein kinders

Lekker rustig op die plaas.

Baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagstop vir 'n lang reis!

Vriendelike verwelkoming, mooi natuurskoon, gemaklike beddens. Lekkerste tuisgemaakte beskuit en konfyt. Ons sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet W
Gesin met klein kinders

Perfek vir gesinne met kinders.

Yverne was 'n voortreflike gasvrou. Sy't uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en selfs rakette verskaf toe ons 5-jarige sy debuut op die tennisbaan wou maak. Dis 'n tipiese skaapplaas en ons kon lekker gaan stap in die veld. Ons kan ook Yverne se aandetes aanbeveel. In ons geval was dit skaappastei met pampoenpoffers, ertjies en roomys met sjokoladesous vir poeding. Selfs die kieskeurige kinders gee hul stempel van goedkeuring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stopover.

We had a really convenient and relaxing stopover. We were welcomed after a long day's travel and made to feel at home with an excellent meal made available to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas-atmosfeer.

Is baie vriendelik ontvangs en het sommer dadelik tuis gevoel. Die aandete was uit die boeke gewees na 'n lang dag se reis. Sal weer van Ploegfontein gebruikmaak as oornag-bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, friendly and very comfortable.

Awesome lamb pie for supper.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grietjie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie D

Wonderlike mooi plek en vriendelike gasvrou! Aandete was heerlik!

Heerlik geslaap, baie rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike oornagplek.

Ploegfontein is netjies en goed toegerus. Baie mooi omgewing. Skoon lug en helder sterre! Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Kan die plaas aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Baie vriendelik ontmoet, netjiese plekkie, rustige omgewing. Lekker naby aan N2, maar ver genoeg om nie karre te hoor nie. Uitstekend, sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilde D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het.

Ons gasvrou het `n oog vir detail en alles is van goeie gehalte. Ons is bederf met muffins en koekies, ’n smaaklike verassing. Die gasheer het ’n weber vir ons aangedra en ons kon lekker ontspanne braai, ons het selfs ’n braaibak gekry! Die tuin is pragtig. ’n Besonderse plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintell S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintell S
Gesin met klein kinders

Outstanding!

Perfect overnight accommodation! Yverne is a wonderful hostess. Delicious farm meal! Will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

True Free State farm hospitality.

What a lovely, spacious and clean cottage with very comfortable beds. Thank you for your hospitality and the lovely dinner and breakfast. It was a blessing after driving so far. Friendly service and quiet farm to recharge for the next day. I highly recommend this place for one or more nights. My children would have loved it when they were younger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Gesin met tieners

Ons het ongelukkig laat daar aangekom en net oornag vanaf die Wes-Kaap terug J'burg toe om regtig die omgewing en swembad te geniet.

Baie dankie, Yverne, wat ons so vriendelik ontmoet, en na ons huisie geneem het, alles was netjies en skoon en die beddens het so lekker geslaap na 'n langpad. Ons sal definitief weer daar oornag as ons daai rigting gaan. Vir seker die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina V
Gesin met tieners

'n Absolute skat!

Wat ‘n heerlike verrassing! Gasvryheid en netheid uit die boonste rakke. Ruimer en luukser as wat ons verwag het. Die helder groot swembad, grasperke en tennisbaan ‘n droom vir tieners. Stoepie ook ‘n groot lekkerte. Ons beveel Ploegfontein met baie groot vrymoedigheid aan. Ons bly vir seker weer hier op pad kus toe. Presies halfpad tussen Pretoria en Plet. Volgende keer eet ons beslis by Yverne ‘n Karoo home cooked dinner en continental breakfast. Dankie vir mooi herinneringe op Ploegfontein!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caron F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron F
Gesin met tieners

Very comfortable, perfect overnight to break our journey back home. Lovely swimming pool.

The communication with the host was excellent, she really made us feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Baie lekker kos. Mooi plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Gesin met tieners

Oase in die Karoo.

Aangenaam verras met die grootte van die swembadkothuis. Gasvry, netjies, skoon. Goeie waarde vir geld. Besondere oase in die Transgariep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6b287bf8c951eb3845214bb16c303d1e93accc3d3839c2f79447486da752895cf0d628012c6c9c878f2f7a61c128748290d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 N1 Ploegfontein Guest Farm 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.3389 25.7157
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem