LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plover Cottages | LekkeSlaap
+22

Plover Cottages

Plover 2
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dit is 2 tweeslaapkamer-eenhede wat rug-teen-rug staan. Daar is 'n visdammetjie by die ingang met lieflike voëllewe. Die hoofkamer is op die onderste vloer en daar is 'n oopplan-area met 'n volledige kombuis. Die solder-area op die boonste vloer is toegerus met 2 enkelbeddens en het sy eie toilet en wasbak. Daar is braaigeriewe buite.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Troeteldiere word teen 'n addisionele koste geakkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plover 3
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid staan tussen 'n gesinseenheid en 'n ander tweeslaapkamer-eenheid met sy eie ingang. Dit is 'n knus eenheid met en suite-badkamergeriewe. Daar is nie kookgeriewe nie maar die eenheid is wel ingerig vir basiese selfsorg.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Troeteldiere word teen 'n addisionele koste geakkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plover 4
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dit is 'n vrystaande rondawel-gebou. Daar is 3 enkelbeddens en 'n matras vir 'n jong kind. Daar is slaapplek vir 3 volwassenes of 'n jong gesin wat uit vier gaste bestaan. Die eenheid is op die grondvloer en is toegerus met stortgeriewe en braai-area buite.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Troeteldiere word teen 'n addisionele koste geakkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plover 5
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

'n Tweeslaapkamer-eenheid wat ideaal is vir 'n jong gesin en nie 4 volwassenes nie. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en 'n ekstra matras. Die eenheid is toegerus met stortgeriewe en 'n braaiplek buite. Dit is geleë aan die agterkant van 'n ander gebou en beskik oor 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Troeteldiere word teen 'n addisionele koste geakkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plover 1
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie vrystaande rondawel het 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n oopplan-leef- en eetarea met 'n kombuisie. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes, maar dit is ook geskik vir 'n paartjie met 'n baba.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Troeteldiere word teen 'n addisionele koste geakkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Afrit 213, Maselspoort Glen-afrit, Glen, Bloemfontein, 9360, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhZjg5Y2EwLWM1ODItNGZmOS1hOWJmLThlOWY1OGIyYmJmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 Exit 213, Maselspoort Glen off-ramp Glen 9360 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 09:00 -28.960093362803 26.339994970505
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!