LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plover Cottages | LekkeSlaap
+22

Plover Cottages

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 18 resensies vir Plover Cottages
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Septimus B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Septimus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en maklik bereikbaar.

Baie gemaklike toegang, met goeie dienste.

Leigh L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leigh L
Saam met vriende

Pleasant interaction.

Delicious rusks, open space for dogs. Neat pleasant surroundings.

Rebecca K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca K
Saam met vriende

The best. See the stars.

Peaceful and quiet. Lovely place.

Jacques V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Heerlik en rustige atmosfeer.

Ons as 'n groep kon lekker saam kuier.

Pj S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pj S
Gesin met klein kinders

Goeie gashere, vriendelik en hulpvaardig.

Oulike plek, gerieflik langs die N1 geleë.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great host, friendly and helpful.

Nice place. Conveniently located next to N1.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kotie D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, netjies en veilig.

Plover Cottages verblyf was baie aangenaam. Die ontvangs, verblyf en aandete en bediening daarvan was van hoogstaande gehalte. Die eienaar was baie vriendelik, gasvry en behulpsaam te alle tye, selfs met die kragonderbreking wat ons gehad het. Ek sal hierdie akkommodasie aanbeveel.

Annette H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette H
Gesin met tieners

Vriendelik, stil. Netjies en goed toegerus.

Vriendelike, persoonlike ontvangs. Skoon en netjies. Baie lekker kos!

Lasya V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lasya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en sentraal.

Die eenheid was netjies en ons is baie vriendelik begroet deur Karien met ons aankoms. Plover Cottages is gerieflik geleë en die oorslaap het beslis gehelp met die lang rit noordwaarts. Pragtige, rustige omgewing 'n entjie uit die stad.

Marina V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Baie welkom gevoel en uitstekende diens.

Plover Cottages se personeel is bereid om daardie ekstra myl te stap. Sal definitief weer daar oornag.

Anton L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, bekostigbare verblyf.

Het die oornag verblyf geniet. Baie stil omgewing al is Plover Cottage naby die N1.

Dr Martin L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dr Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old and unhygienic.

Upon arrival the hostess was very friendly but just as eager to extend her hand for the balance in cash which was spotted in my hand, the doormat was filthy and full of mud, even due to the rains, this was not a good first impression. Next an old used scotch green and yellow dish washing sponge, a rusted chrome dish washing rack, cracks in the walls, dirty cracked floor tiles which could have been replaced years ago, a toaster which should have been discarded years ago, filthy ice trays full of lime deposit, the refrigerator had not been defrosted for many months, a shower that I wouldn't dare enter with my bare feet, sticky blankets that dearly needed to be washed. Luckily we had sleeping bags in the car. Bottom line, we would never return and I definitely do not recommend the place. I have stayed in many other venues in the same price range and this place does not belong in the range. Sad to say. Not even for half of the price, it dearly needs upgrading and renovations.

Plover Cottages's terugvoer

Hi there,
I am sorry to hear about your experience. You are the first guests that felt this way and you were not the last people staying with us. We offer a rustic comfortable overnight stay. We are getting good ratings with constant return visitors.
Coming back to cracked floor tiles and walls, the fine cracks were repaired as we are based on clay ground and the replacement occur in winter. We are currently in a very heavy rainy season making our grounds move, anyone with knowledge of clay ground will be aware of movement during a very dry season followed by a very rainy season. If you looked closer you would have noticed that there were no loose tiles, it was filled in between till we could attend to it in winter.
And the cleanliness, all was in order, the only thing which was wrong was the ice unit in the small fridge had more ice than normal. We specially added an additional old mat during that rainy day for muddy feet. Unfortunately we are not situated in a sterile environment but in the countryside. You never complained during your stay, although I did check on you a few times, assuring me all are fine.
Regards,
Karien Matthews

Plover Cottages
Annika N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika N
Gesin met klein kinders

Rustig en mooi natuur en gerieflike huisie.

Ons het lekker gebly by Plover Cottages wat baie naby die N1 is. Huisie was netjies en omgewing rustig en natuur mooi. Vriendelike ontvangs.

Losanne D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Losanne D
Gesin met klein kinders

Lekker skoon dankie, hulle staan gereed om te help.

Die plek is lekker skoon met genoeg plek as jy met 'n karavaan op pad is. Die eienaar was vriendelik en het reggestaan om te help. Daar is lekker 2-puntproppe om selfone te laai. Dankie.

Plover Cottages's terugvoer

Baie dankie.

Plover Cottages
Christo V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Gesin met klein kinders

Baie geniet en ontspan na 'n lang dag in die kar.

Karien was 'n dierbare en baie behulpsame gasvrou. Sy het ons by die hek ontmoet en ons slaapeenheid gewys. Sy her uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dit is net onstellend droog.

Plover Cottages's terugvoer

Baie dankie, kom ons bid almal saam vir reën!

Plover Cottages
Nelia D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geriewe was skoon, maar nie die kwaliteit wat verwag is nie.

Ons het slegs vir een aand oornag, want ons het 'n troue bygewoon daar naby. Dus was die ligging baie goed en ons is vriendelik verwelkom deur die eienaar. Ek het 'n kamer bespreek wat 'n koninggrootte-bed belowe het. Met aankoms was dit duidelik dat dit net 'n dubbelbed is met beddegoed uit 'n paar dekades terug. Die matras was ook al 'n hele paar jaar verby sy vervangdatum. Die stortkop kort ook aandag. Ek moet sê alles was baie skoon.

Plover Cottages's terugvoer

Goeiedag,

Dankie vir die terugvoer. Ons is huidiglik in die proses om eenhede op te gradeer, ons waardeer die terugvoer.
Met betrekking van die bed grootte, Soos in die beskrywing gemeld is al ons eenhede toegrus met 'n koningin-grootte of enkelbed-grootte en nie koning-grootte nie.

Vriendelike groete
Karien
Plover Cottages

Plover Cottages
Louise V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorblyplek in 'n mooi rustige omgewing. Nie luuks nie, maar daar is alles wat 'n mens nodig het.

Plover Cottages is 'n lekker oornagblyplek in 'n mooi en rustige omgewing. Dit is nie luuks nie, maar daar is alles wat mens nodig het en die ontvangs was baie vriendelik.

Elmarie S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elmarie S
Gesin met klein kinders

Die omgewing doen hierdie oornagplekkie geen gunste nie.

Die onvangs was baie vriendelik en verwelkomend. Maar, alhoewel die ligging wel naby aan die snelweg is, is die omgewing nogal nie waar ek 'n gastehuis sou verwag nie. Daar word ook van jou verwag om self skottelgoed te was, maar daar was 'n hele klompie bekers en bakkies wat vuil was voor ons dit gebruik het. Dink dat ons beslis teveel betaal het vir wat ons gekry het.

Plover Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer
Maar ek kan nie saamstem met hierdie reaksie nie, aangesien ons eenhede streng skoon gehou word, insluitende die eetgerei ens. Ons is sopas deur 'n ander gas op 'n ander webwerf 'n 8/10 gegee.
Met betrekking tot selfsorg, onthou asseblief selfsorg beteken jy doen eie skottelgoed, alhoewel ons die opsie gee om 'n fooi te betaal vir staf om namens jou te was.
Vriendelike groete
Karien
Plover Cottages

Plover Cottages
Stavros L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stavros L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik!

Baie lekker en gerieflik gewees.

Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Afrit 213, Maselspoort Glen-afrit, Glen, Bloemfontein, 9360, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhZjg5Y2EwLWM1ODItNGZmOS1hOWJmLThlOWY1OGIyYmJmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 Exit 213, Maselspoort Glen off-ramp Glen 9360 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 09:00 -28.960093362803 26.339994970505
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!