Plovers Burrow Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerton-rylaan 9, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Plovers Burrow Guesthouse bied B&B-verblyf in Milnerton Ridge in Kaapstad. Die gastehuis is ideaal geleë net 10 minute se ry vanaf Sunset Beach, winkelsentrums, Milnerton Gholfbaan en ander besienswaardighede in die omgewing.
Verblyf by Plovers Burrow Guesthouse bestaan uit 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Die kamer het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware. Ander kamergeriewe sluit gratis WiFi, 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale.
Ontbyt word in die eetarea bedien. Die gastehuis spog ook met 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n swembad en veilige parkeerplek vir motors.
Plovers Burrow Guesthouse is net 5 minute van Canal Walk-winkelsentrum, Lagoon Beach, Bloubergstrand en 15 minute vanaf die V&A Waterfront geleë.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 6
Ligging
- Milnerton-rylaan 9, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Plovers Burrow Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Ridge Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerton-rylaan 9, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom