Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plovers Burrow Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Feb 2024 tot 31 Mrt 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerton-rylaan 9, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Plovers Burrow Guesthouse bied B&B-verblyf in Milnerton Ridge in Kaapstad. Die gastehuis is ideaal geleë net 10 minute se ry vanaf Sunset Beach, winkelsentrums, Milnerton Gholfbaan en ander besienswaardighede in die omgewing.

Verblyf by Plovers Burrow Guesthouse bestaan uit 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Die kamer het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware. Ander kamergeriewe sluit gratis WiFi, 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale.

Ontbyt word in die eetarea bedien. Die gastehuis spog ook met 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n swembad en veilige parkeerplek vir motors.

Plovers Burrow Guesthouse is net 5 minute van Canal Walk-winkelsentrum, Lagoon Beach, Bloubergstrand en 15 minute vanaf die V&A Waterfront geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Plovers Burrow Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Milnerton-rylaan 9, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plovers Burrow Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerton-rylaan 9, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlM2FhOTFkLWYxOGYtNDIxOS04MzllLWFmMGIzMzBiZTRlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 9 Milnerton Drive Milnerton Ridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.85698231323 18.502049880873