Eldoraigne Akkommodasie by Plovers Guest House | LekkeSlaap
+13

Plovers Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plovers Guest House, Centurion , 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Plovers Guest House is in Centurion in Tshwane geleë. Ons is teen die Ou Johannesburg Pad, so ons is net enkele minute van die Centurion Mall en hoofweë van Johannesburg, Pretoria en Midrand af.

Daar is 3 kamers in die gastehuis, waarvan 2 selfsorg is en die ander kamer 'n yskassie en 'n mikrogolfoond het. Elke kamer is toegerus met 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n wasgoed- en strykdiens minder as 1 km ver beskikbaar. Die selfsorg-eenhede het elk 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-eetkamer en -sitkamer.

Plovers Gastehuis het 'n skoon, skitterende, sonverhitte swembad en word omring deur 'n welige, groen tuin wat jou privaatheid verseker. Daar is ook veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Plovers Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Plovers Guest House, Centurion , 0157, Gauteng
  • Gaste dink Plovers Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plovers Guest House, Centurion , 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5YjJmOGFkLTAzN2ItNDliNC1hNTNhLTQ5OTg5ZTExM2YwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Plovers Guest House Centurion 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.861383 28.161476
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za