Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plum Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Plum Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tobie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful atmosphere, very quiet and safe.

We had a wonderful stay in a tranquil cottage. Very safe and absolutely fantastic hosts. Keep up the good work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie En John M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie En John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Die verblyf was waarde vir ons geld. Die gasvrou was ongelooflik behulpsaam. Sal graag weer by Plum cottage wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plum Cottage se terugvoer

Ag dankie, julle. Was so lekker on julle twee hier by ons te he. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Plum Cottage
Pieter W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek!

Uitstekende en veilige plek! Geen probleme met load shedding hier nie met hulle eie krag. Vriendelike en behulpsame einenaars. Lekker braaiplekkie en sitplek buite ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannis G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannis G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, rustig en gemaklik. Ons het regtig baie lekker gebly!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer. Alles netjies. Skoon.

Goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankie H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie H
Enkelreisiger

Netjies en groot.

Die woonstel was netjies en skoon en die eienaars het my vriendelik verwelkom. Hulle het ook voorkoming gemaak vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vutlhari N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vutlhari N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

The cottage is very clean and has a homey feel to it. Separate from the main house which gave us more privacy and has a beautiful garden view. It is perfect for a weekend away with your loved one. Neill and Joey were very welcoming and the kindest hosts ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plum Cottage se terugvoer

Dear Vutlhari,
Thank you for your review. We strive to make Plum Cottage an enjoyable experience for our guests.
All the best,
Neill & Joey

Plum Cottage
Llynne V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llynne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great. Rustig, veilig en baie lekker.

Mense was baie vriendelik. Plek was baie goed ingerig. Verblyf was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Enkelreisiger

Aangenaam vir besigheidreisiger.

Met aankoms word mens onmiddelik vriendelik gegroet en tuis laat voel. Ek is die plekkie gewys en gerusgestel dat ek enige tyd hul knoppie kan druk as iets kort. Die plek self is baie skoon en uiters netjies met self 'n paar boeke om te lees in 'n boekrak. Die sitkamer en slaapkamers het elk hul eie TV met gerieflike keuse van DStv-kanale. Die omgewing is baie veilig en stil en naby genoeg aan al die besigheidsentrums. Ek kan Plum Cottage aanbeveel vir enige resisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Grass-straat 14, Westacres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ed667d1de1e1a8bb2aaebb301699cdfe72bc02a27f72e8f982b33f6ccce2512e381164980d0d324dce139175d3f94e662b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 14 Blue Grass Street Westacres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.47964 30.95348