LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plumbago | LekkeSlaap
+12

Plumbago

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carter-weg 12, Vincent, Oos-Londen, 5200, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Plumbago is gerieflik en sentraal geleë in die rustige voorstad Vincent en is naby die stad, sakesentrums, sportgeriewe en 'n aantal skole. Ons is 5 km vanaf die asemrowende Nahoon-strand en 15 km van die lughawe af. Die eenhede is rug-aan-rug en die eienaars woon in die hoofhuis op dieselfde eiendom. Let daarop dat daar troeteldierhonde op die perseel is.
 
Die verblyf beskik oor 2 eenhede; Plumbago Cottage en Plumbago Pad. Hierdie luukse tuineenhede het slaapplek vir 2 gaste. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en die oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot WiFi. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis en braaigeriewe, en die Pad het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster en 'n strykyster.

Linne en badhanddoeke word voorsien, en die eenhede word daagliks van Maandag tot Vrydag skoongemaak.

Gaste het toegang tot die swembad, wasgoeddienste op versoek teen 'n ekstra fooi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Plumbago is ook stapafstand van Vincent Park Mall, Selborne Primêr en Joan Harrison-swembad af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Plumbago
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Carter-weg 12, Vincent, Oos-Londen, 5200, Oos-Kaap
  • Gaste dink Plumbago het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carter-weg 12, Vincent, Oos-Londen, 5200, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NjlkNDA1LTI3Y2YtNGNkZS04MDc0LTA5MTFjNzhjNTY3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 12 Carter Road Vincent 5200 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.986347925592 27.907129526138
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!