LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plumbago | LekkeSlaap
+12

Plumbago

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Plumbago
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bev M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, friendly and helpful hosts. Cottage beautiful.

Beautiful, peaceful and safe cottage. Host was very attentive and friendly. Will definitely return.

Theunis L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie private en rustig.

Hou die blink kant bo sien weer.

Thuli M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuli M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful atmosphere, yet luxurious.

The Travelground team are the best, they keep you updated all the time and they are friendly.

Amore S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Ons het daar gebly vir Ironman 70.3 en het die naweek baie geniet. Die kothuis is netjies en baie ruim en alles is daar wat jy nodig het. Dit is ook nie te ver van die see en baie maklik om daar uit te kom. Die woonbuurt was stil en ons het veilige parkering gehad. Die eienaar het 3 pragtige, vriendelike honde wat hou van 'n kopvryf en bietjie liefde. Baie dankie! Ons sal beslis weer kom.

Shivaunn R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivaunn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plumbago Kothuis is die ideale verblyf vir twee persone.

Ons het vir 7 nagte by Plumbago Kothuis gebly. Ons het 'n afstandbeheerder gekry vir die elektroniese hek en kon elke keer ons motor veilig parkeer. Die kothuis is toegerus met die nodigste toerusting en ons het geen probleme met enigiets gehad nie. Absoluut die moeite werd! Dit is gerieflik, luuks en sakpas (veral vir jong mense). Die inwoners van die hoofhuis respekteer jou privaatheid en is baie vriendelik, asook hul pragtige honde. Ek en my verloofde sal definitief weer Plumbago Kothuis besoek.

Zimasa M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zimasa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely

Lovely, safe , peaceful. I will definitely come back!

Vanessa W - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa W

Hostess very friendly and helpful

The website indicates availability of ADSL, but it was not available in the cottage I was staying in. I was grateful that I was allowed to take my dogs, but I think the cottage would be more acceptable to animal lovers than others, as there was a very lively playful lab puppy inclined to jump up at one, and at times there was a tremendous amount of dog poo around from 3 other dogs. I tried to pick up my own dogs' mess quite often. The cottage was very well equipped and comfortable, if a little dark, one had to have lights on in the day. Overall I certainly didn't regret my choice and the family were extremely pleasant.

Mike N - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike N
Besigheidsreis

Quiet and pleasant!

The host was very friendly and the flatlet was kept clean.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carter-weg 12, Vincent, Oos-Londen, 5200, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NjlkNDA1LTI3Y2YtNGNkZS04MDc0LTA5MTFjNzhjNTY3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 12 Carter Road Vincent 5200 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.986347925592 27.907129526138
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!