LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plumrose Cottage | LekkeSlaap
+14

Plumrose Cottage

1 resensie
Selfsorg
Spesiale Aanbod 16% af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5 vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Sep 2021 tot 1 Okt 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nottingham-weg 21, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 167 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Plumrose Cottage is 'n selfsorghuis in Lakeside, Kaapstad. Dié eenheid is perfek geleë en net om die draai vanaf Zandvlei, die treinstasie en 5 minute se ry of 20 minute se stap vanaf Muizenberg-strand.

Plumrose Cottage het 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied DStv en gratis WiFi. Die hoofslaapkamer het, lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstooof met 5 stoofplate, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea bied toegang tot 'n beskutte en omheinde agtertuin met braaigeriewe. Daar is 'n 2,5 x 2,5 m draagbare swembadjie sonder 'n pomp en filter, wat opsioneel is, aangesien daar geen veiligheidsnet of -hek vir klein kinders is nie. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en nog parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Die huis het 'n alarm.

Slaapplek

’n Bespreking by Plumrose Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Plumrose Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nottingham-weg 21, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plumrose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R1 167
per nag (plek vir 6)
was R1 400
Vanaf R1 167
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nottingham-weg 21, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e64ed8de4fca46e0bc90d032ebc4a42f748c6a187bcb49fe6afd4048c31dba59b8e2ff9ed5697b4875452ac1ba530fb6c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 167  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 21 Nottingham Road Lakeside 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -34.08784 18.46112
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!