Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plumtree Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louisette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Plumtree Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nanna J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, great hostess, great surrounds, we had a lovely stay!

Staying over at Plumtree Farm was an absolute delight. From meeting our friendly host, to the beautifully and simply decorated 'Studio with Balcony' with the most comfortable bed, a kitchen with everything you need, and beautiful views of the countryside. A dip in the swimming pool was just what we needed after a hot day's travelling. This is a place we will definitely stay at again and will highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na die 2 dae was ek lekker uitgerus.

Dit was so mooi op die plaas. Die gemaklikste bed waarin ek ooit geslaap het. Gasvrou was baie vriendelik. Sal weer terug gaan Plumtree Farm toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was just a mid-journey stop.

A pleasant break on a long journey. Very accommodating to our braai facility request.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rod B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rod B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage at Plumtree Farm was very nice, lots of character.

Very enjoyable, lovely location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna H
Besigheidsreis

Gerieflik en netjiese studio!

Baie dankie, het twee heerlike dae by Plumtree Farm gehad. Die studio is ruim, skoon en is toegerus met alles wat mens nodig het. Kon Swellendam asook Greyton besoek, so die ligging was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gem – we will be back!

Plumtree Farm was a very comfortable, welcoming and peaceful spot – and the perfect base for hikers who wish to explore the Riviersonderend mountains (which is what we did). We stayed in the upstairs studio, and the privacy, balcony (with magnificent views) and spaciousness were much appreciated. The complimentary rusks, milk in the fridge and friendly dogs also made us feel right at home! Thank you – we will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clare M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare M
Saam met vriende

Oasis.

Easy to find and such a beautiful place. Perfect for a relaxing weekend away to unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sakebelange saam met eggenoot.

Rustige plaasatmosfeer. Pompie wat aan- en afgaan buite kamer is steurend. Daar was hout vir kaggel en braai, maar geen aanstekers nie. Wifi was nie beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plumtree Farm se terugvoer

Dankie vir jou konstruktiewe terugvoer Kobus. Ek is so bly julle het die plaasatmosfeer geniet. Net vir konteks, die hout is gratis verskaf en nie so geadverteer nie, maar ek sou graag met aanstekers help, so jammer jy het nie kom vra nie. So ook met die Wi-Fi. Mooi bly en kom gerus weer.

Plumtree Farm
Jennifer M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved being out in the country.

Surrounded by 360° beauty. Very comfortable accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda A
Gesin met klein kinders

Lekker plek.

Baie lekker gebly, behalwe dat die mense bo ons bietjie raserig was en sodoende ons wakker gehou het, maar na hulle vertrek was dit rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike kamer, so 3 km vanaf die N1, baie stil en heerlik oornag.

Net wat ons nodig gehad het: so 2 ure uit Kaapstad, nie te ver van die roete, en veilig. Lekker gebraai en oornag. Ons maak weer so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Gesin met klein kinders

Gasvry en wonderlik toegerus.

Selfs nog mooier as op die foto's en baie vriendelik. Warm vrede in die plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R406, Plumtree Plaas, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973f43eb5c5b9fa2a0ea925533c643892dc155c66265c845846d6a6791e5e45751d389fe2cd7c3dbd5bea0dfed6b7df4e148?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Off the R406 Plumtree Farm 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.14287489352 19.865204171895
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem