Poelanie's Gastehuis Reitz

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Poelanie's Gastehuis bied gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid in Reitz, 'n rustige dorpie in die Vrystaat. Dié gastehuis is ideaal vir sakelui, vakansiegangers, en diegene wat smag na 'n naweekwegbreek.

Die gastehuis het 15 en suite-kamers in 'n rustige, netjiese tuin. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n TV met sekere DStv-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe. Soggens kan gaste aansit vir 'n heerlike ontbyt, maar 'n selfsorg-opsie is ook beskikbaar.

Braaigeriewe, veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar. Die gastehuis is net 50 km noord van Bethlehem en 85 km van Clarens af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Poelanie's Gastehuis Reitz gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false