Poetry Gaste Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Poetry Gaste Akkommodasie bied verblyf in Krugersdorp-Noord. Dié knus eenheid is naby die sakekern, Krugersdorp Gholfklub, Key West Winkelsentrum, verskeie restaurante, Hoërskool Monument, Silverstar Casino en die Wieg van die Mensdom. Die alombekende Walter Sisulu Botaniese Tuin is ongeveer 6 km van Poetry af.

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n badkamer en 'n klein sit-area. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank en tee- en koffiemaakgeriewe in die sit-area. Verder is daar 'n mikrogolf en 'n broodrooster. Die badkamertjie het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. 'n TV en OpenView-dekodeerder word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Poetry Gaste Akkommodasie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamerbediening
  •  Diens op aanvraag
  •  Wakker-bel oproep
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie
  •  Videospeler

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Poetry Gaste Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za