Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poetry Guestrooms

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 46 resensies vir Poetry Guestrooms
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anne-marie E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie E
Saam met vriende

Baie lekker skoon en netjiese kamers.

Ons is baie gasvry ontvang en die kamers was gereed vir ons met ons aankoms. Ons is die oggend al geskakel en die gasvrou wou weet hoe ons die kamers wou hê. Enkel of dubbel beddens. Alles was baie netjies en skoon en sy het bygestaan met enige ander inligting wat ons benodig het. Dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Besigheidsreis

Was vriendelik ontvang en die ontvangsdame het my onmiddelik laat tuis voel.

Alles was soos op die web aangedui. Gasvrou was vriendelik en baie hulpvaardig. Netjiese skoon akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, mooi en skoon kamer.

Water in die yskas was lekker. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius O

Privaat. Aangenaam. Verwelkomend.

Kamer is ruim genoeg met 'n lekker stort en skoon fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Besigheidsreis

Lekker.

Miskien beter stortkop en beter koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helma V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helma V
Saam met vriende

Gerieflik en baie netjies met goeie diens.

Poetry is 'n baie goeie opsie as jy oornagplek op die pad soek. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig en het selfs vir ons 'n ekstra bed in 'n kamer bewerkstellig. Hou wel in gedagte dat jy slegs 'n kamer huur, daar is geen braai- of selfsorgfasilitiete behalwe koffie/tee nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Besigheidsreis

Alles was perfek.

Vriendelik ontvangs en meer as wat ek verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R
Gesin met klein kinders

Baie netjies, skoon en perfek vir 'n familie met kinders.

Beslis aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C
Gesin met klein kinders

Vriendelik verras!

Waarde vir geld. Stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Veilig, netjies, vriendelik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henko V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V
Enkelreisiger

Netjies.

Baie netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poetry Guestrooms se terugvoer

Baie dankie Henko, ek is bly jy't lekker gebly.

Poetry Guestrooms
Susan R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met vriende

Baie oulike oornagplek.

Als was pragtig skoon en gerieflik. Sal beslis aanbeveel en weer gebruik. Ons het 'n heerlike aand by Poetry gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, en was baie vriendelik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally V
Gesin met klein kinders

Gasvry, vriendelik en omgee-mense.

Sal Poetry Guestrooms enigetyd aanbeveel. Het aan al my verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poetry Guestrooms se terugvoer

Baie dankie.
So bly jul het lekker gebly.
Chrisjan

Poetry Guestrooms
Henko V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V
Enkelreisiger

Netjies en skoon.

Kan miskien net 'n stoel by tafel sit om op jou rekenaar te werk, geen stoel in die kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Great experience. Hosts were knowledgeable of the area and very willing to share.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for what we required.

The accommodation was lovely. The only negative was the low hot water pressure in the shower. Other than that we had a great time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nora R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nora R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, netjiese en skoon geriewe.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Veilige parkering. Rustige omgewing. Linne en handdoeke was silwerskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oornag verblyf.

Die verblyf was in 'n baie veilige omgewing. Daarbenewens is daar veilige parkering op die perseel en is dit 'n baie skoon & netjiese gastehuis met alles wat ons nodig gehad het. Ons het slegs 1 nag oorgeslaap maar dit was verseker waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Besigheidsreis

Wonderlike plek met wonderlike eienaars.

Defnetief 'n moet oornag plek in Vryburg. Vriendelike diens en netheid van die boonste gehaltes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Besigheidsreis

Neat, clean and hassle free.

The room was very clean and neat, all items worked well and the bed was comfortable. Secure parking under a carport was also made available. I was met with a smile where keys etc. were handed over with a brief overview of the facilities. Ticked all the boxes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Skoon, netjies en goeie waarde vir geld.

Poetry is skoon, netjies en goeie waarde vir geld. Kan Poetry beslis aanbeveel en ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hedemarie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedemarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Welkome, gerieflike rusplek na 'n lang dagreis.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer is ruim en het alles wat jy nodig het. Beslis 'n gastehuis om weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan & Skye R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan & Skye R
Saam met vriende

Lovely guest house!

So friendly and helpful! Super quick to get back to us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotie N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie N
Gesin met tieners

'n Lafenis na die lang pad

Vriendelike eienaars, ons het dadelik welkom gevoel. Pragtige, ruim kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duan N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan N
Gesin met tieners

Wonderlik.

Great plek, gawe mense, kamers was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evadne E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evadne E
Saam met vriende

Fantasties!

Die oorslaap by Poetry Guesthouse was so aangenaam. Die eienaars was vriendelik, baie akkomoderend en behulpsaam. Hulle het die ekstra myl gestap met hulp vir braaigeriewe en selfs plan gemaak met die onverwagse reën. Die slaapplek was netjies, skoon en baie gerieflik. Beslis waarde vir geld! Beveel baie sterk aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die dienste was puik! Netheid en gasvryheid uitstaande!

Rustige en veilige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poetry Guestrooms se terugvoer

Baie dankie Jacqueline.
Hoop om jul gou weer te sien.
Chrisjan

Poetry Guestrooms
Piet V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die persoonlike passie vir hulle kliënte deur Anri en Chrisjan was vanaf die eerste oomblik duidelik. Die kamers is van bo-gemiddelde gehalte en alles was perfek voorberei. Ons het 'n heerlike ontbyt die volgende oggend geniet na 'n baie lekker nagrus. Ek kan die akkommodasie enige tyd aanbeveel.

Na 'n lang dag van reis, was dit bemoedigend om 'n oproep te ontvang van Chrisjan om ons beraamde tyd van aankoms te bevestig. By ons aankoms ht Anri ons persoonlik ontmoet en na die veilige parkering verwys. Daar het Chrisjan ons ingewag en na die kamers geneem. Alles was perfek en baie keurig voorberei. Dit is baie duidelik dat hulle albei 'n passie het om met hulle gaste te skakel en e verseker dat alles korrek en na wense is. Ons sal beslis weer van hulle diens gebruik maak wanneer ons in die omgewing akkommodasie benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kamers geskik vir een aand se verblyf.

Poetry Guestrooms het ruim en gerieflike kamers. Die beddens is groot en gemaklik. Daar is veilige parkering. Dit is wel nie die skoonste plek waar ons al gebly het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aobakwe M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Aobakwe M
Saam met vriende

The service was very poor and your check out time is early.

The environment is not clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Besigheidsreis

Poetry is 'n juweel met wonderlike eienaars.

Ons was aangenaam verwelkom met ons aankoms, die eienaars is twee baie gawe en behulpsame mense. Die vraag oor motor-veiligheid is vinnig beantwoord en ons kamer was pynlik netjies en skoon met goeie beddegoed en handdoeke. Ons kan Poetry met vrymoedigheid aanbeveel. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poetry Guestrooms se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi boodskap.
So bly julle het lekker gebly en hoop om jul gou weer te sien.

Chrisjan en Anri

Poetry Guestrooms
Jeanette O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon met veilige parkering en baie vriendelike personeel.

Verblyf is netjies, skoon en ruim. Veilige parkering wat baie bydrae tot jou gemoedsrus. Stil en rustig wat sorg vir 'n heerlike nagrus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poetry Guestrooms se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en ek is so bly julle het lekker gebly. Hoop om jul gou weer te sien.
Chrisjan

Poetry Guestrooms
Helen L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen L
Gesin met tieners

Pleasant overnight stay.

We arrived exhausted and were pleasantly surprised - a friendly reception, spacious and clean rooms. Well worth it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en hulpvaardig.

Poetry Guestrooms verskaf veilige en netjiese verblyf en kan sterk aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Gawe ontvangs en goeie waarde vir geld!

Poetry Guestrooms was 'n baie goeie keuse! Chrisjan se kommunikasie en verwelkoming was eerste klas. Die kamer was baie netjies en die beddegoed luuks en skoon. Gemaklike badkamer en genoeg ruimte. Ek sal nooit weer êrens anders bly as ek in Vryburg is nie, dankie Poetry Guestrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poetry Guestrooms se terugvoer

Ag baie dankie Anita. So bly julle het lekker gekuier.
Jy maak my dag.

Chrisjan

Poetry Guestrooms
Casey B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casey B
Besigheidsreis

Lovely guesthouse.

This guesthouse is top class and extremely good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poetry Guestrooms se terugvoer

Thank you so much and we hope to see you again soon.

Chris,
Poetry Guestrooms

Poetry Guestrooms
Gary A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gemaklik.

Baie oulik vir 'n oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys F
Saam met vriende

Great.

Christiaan is 'n goeie gasheer. Ons het lekker gekuier en sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes R
Gesin met tieners

Baie gerieflike oorslaapplek tydens 'n lang reis tussen Gauteng en die Weskus.

Ons is vriendelik ontvang en die ligging van die gastehuis is sentraal. Gerieflik ingerig. Baie lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana H

Huislik, netjies, goed geleë en pragtig! Vir seker 'n baie goeie plek om oor te slaap.

Veilig en goed ingerig vir as jy 'n groot groep is met kinders. Diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilg, vriendelike en hulpvaardige diens.

Lekker oornagplek en veilig en maklik bereik. Vriendelik al was ons dalk lastig met vrae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidemarie V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidemarie V
Enkelreisiger

Baie gerieflik en cosy.

Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamers is netjies en mooi uitgelê. Ek sal enige iemand aanbeveel om hier tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poetry Guestrooms se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap! Altyd weer welkom by Poetry Guestrooms!!

Poetry Guestrooms
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrystraat 65, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc4cbc7e108f9fdaaade3f0c99165c747bf402a80033c64649264b8192f6deef5895492a78684bc9c929c4ad178b603d160a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 65 Vry Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.959993637939 24.725581579623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem