Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pofadder Inn

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Country Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 395

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 26 resensies vir Pofadder Inn
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Hannes V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Besigheidsreis

Was lekker, kos was puik.

Was lekker sal dit vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Good Day Hannes

Thank you so much for the review.

Oliver

Pofadder Inn
Reinette En Pierre V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette En Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, netjies, skoon, heerlike bed. Perfekte self-catering.

Mooi, lekker bed, goed ingerigte self-catering en goeie restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemjohannesjacobus S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willemjohannesjacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer voldoen aan al die geriewe soos aangetoon.

Restaurant het nie 'n groot verskeidenheid nie maar ons kos was smaaklik en heel aanvaarbaar. Kamer gerieflik en jy kan selfsorg as jy wil. Tarief is hoog vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Good Day Willem

Thank you for your time to review us.

Oliver

Pofadder Inn
Alet V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende om net daar te slaap.

Restaurant is gemiddeld, ons moes wegneemetes vir aandete neem. Daar was slegs 1 stoel in die kamer, een van ons moes staan en eet. Kos by die restaurant is gemiddeld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Thank you for the time you have taken to review us. We are happy to receive comments to show us where we can improve.
Unfortunately, our standard is 1 dressing chair in the room, however, if you would have requested a second chair we would have gladly given you a second chair.
Thank you once again for your review.
Please visit us again in normal situations and I will assure you, you will enjoy our restaurant

Pofadder Inn
André P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie fasaliteite, maar netheid kan verbeter.

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Aangename verblyf. Ontvangs en restaurant mense baie aangenaam.

Kamer gerieflik. Badkamerdeur kort net aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geëet en geslaap.

'n Verassende oase in die middle van nerêns.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier H
Saam met vriende

‘n Ware oase.

Wat ‘n lekker verrassing na ‘n lang dag op die pad! Heerlike kos, lieflike kamers en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Die kamers is netjies en skoon en ons eenheid was toegerus vir selfsorg. Ons het net `n bloutjie geloop met ontbyt die oggend. Ons was nie ingelig dat ontbyt net tot 09:00 bedien word nie en toe ons 09:10 daar instap word ons ingelig dat ons laat is en ontbyt verby is. Daar is egter nêrens `n aanduiding van ontbyttye nie, nie op `n deur, venster of in die kamer nie. Die skoonmaker het aangebied om die kok te gaan soek en die het toe daar aangekom en met `n houding gesê dat sy ons sal help. Ek het toe onder haar aandag gebring dat ek nie die kos sal eet wat sy met so houding vir ons wil maak nie! Ek het gevra om die bestuurder te sien vir terugbetaling van die ontbyt, maar hy het geweier om terug te betaal. Hy het egter aangebied dat hul kospakkies kan maak, maar ek het geweier om dit te aanvaar met die kok se houding. Ons het toe ontbyt elders in die dorp gaan eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Hotel is pragtig en diens voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornagplek!

Ten volle aan te beveel vir oornag pit-stop wanneer jy deur die Noord-Kaap toer. Vriendelike diens. Baie netjies en skoon. Kamers ruim met 'n kombuisie om ietsie self te kan maak om te eet, maar die restaurant se kos is baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf, aanbeveel. Kos, nie rêrig nie. Ontbyt, glad nie aanbeveel nie!

Ontbyt was swak voorberei, al die gaste het nie genoeg kos gekry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elna V
Saam met vriende

Die kamers was skoon en netjies.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam. My voorstel sal wees om die braaivleis opsie te neem vir aandete aangesien die opsies vir aandete beperk was. Ons kos was koud, maar hulle het ons te gemoed gekom deur vir my bejaarde pa ontbytkos vir aandete voor te berei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercu S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercu S
Gesin met tieners

Silwerskoon en goeie waarde vir geld!

Alle verwagtinge is oortref, dankie en well done! Ons land kort meer sulke plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariechen V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariechen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oasis in die Noord-Kaap.

Baie oulike plekkie wat goed ingerig is. Die staf is vriendelik en die area stil en rustig. So bietjie te duur vir wat jy kry en waar dit geleë is, maar ek sal weer daar bly as ek Pofadder deurry. Dis goeie verblyf in die area en mens verwag nie so 'n mooi plek in die middel van nêrens nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Liewe Mariechen,
Dankie dat u die tyd geneem het om u verblyf te hersien. Ons waardeer die terugvoer en sien uit na u volgende besoek met ons.
Vriendelike groete,
van André en die span.

Pofadder Inn
Duane L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duane L
Enkelreisiger

Aangenaam verras deur Pofadder Inn, die kamer voel luuks.

Die kamers het my verras, nogal luuks vir so 'n afgeleë dorpie. Die ontvangs was vinnig en vriendelik. Die kos was bietjie duur volgens my, en die gehalte kan verbeter. Sal weer daar bly as ek die keuse het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Liewe Duane,

Dankie vir die terugvoer, so bly dat jy van ons kamers hou en geniet van u verblyf.

Vriendelike groete van André en die span.

Pofadder Inn
David P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Lekker gebly, ontbyt was average.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Liewe David
Dankie vir die wonderlike resensie, jou terugvoer word baie waardeer deur bestuur en personeel.
Vriendelike groete van André en die span.

Pofadder Inn
Theo W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theo W
Gesin met tieners

'n Goeie oorslaapbestemming, skoon, netjies. Vals noot: die hamburgers.

As mens op reis is en jy soek 'n plek om oor te slaap, het jy sekerlik niks meer as die Pofadder Inn nodig nie. Die kamers is skoon, die stort is warm (daar was geen waarskuwings oor watertekorte nie, so ek het maar lekker lank gestort), die matras is gemaklik en daar is die aangename verrassing van 'n klein kombuisie met yskas en stoof en alles! Mens sou nie jou tien naaste vriende daaruit kon onthaal nie, maar dis goed vir pasta maak of so iets. Die prys was vir my aan die hoë kant, maar daar is nie iets anders in die dorp om mee te vergelyk nie, so ek moet seker nie kla nie. Die aandete was bietjie van 'n vals noot. Ons het vroeër die dag van die pad af gebel en aandete bestel. Teen ons aankoms die aand 7:30 was die restaurant al toe en dit blyk toe dat die bestuur intussen besluit het om ons hamburger bestelling na 'n wegneemete te verander, maar dis aangebied teen dieselfde prys as die aansitopsie. Stywe pattie op 'n nat broodjie wat al 'n rukkie vir ons gewag het. En die chips het uit 'n vrieskas gekom. Seker maar McCain. Die ontbyt was egter lekker en die eetsaal is aangenaam. Sou net graag regte espresso-masjien koffie wou gehad het. Die standaard catering-styl perkoleerders met sy twee potte dun koffie is eintlik net goed om die koffie stadig te laat staan en bitter word. Maar ek het vergeet om te vra of hulle 'n properse Americano kan maak, en het toe onnadenkend van die filterkoffie gedrink. Dit was bitterig. Koffie is baie belangrik. Bied vir mens by ontbyt 'n goeie koppie koffie aan en hy vergewe jou allerhande ander geite. My laaste temerigheid: Mense, julle moet julle trots op julle dorp en streek wys deur ‘n inheemse tuin te bou! Kannas en palmpies en ivy hoort in Pretoria-tuine. Die Noord-Kaap het so ‘n wonderlike en unieke diversiteit van plantlewe, en dis so mooi plek. Wys ons iets daarvan en gooi die ou kannas en ander verbeeldinglose kwekery opsies uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Liewe Theo,
Dankie vir u deeglike terugvoering oor u verblyf. Ek sal kyk na jou voorstelle.
Vriendelike groete van André en die span

Pofadder Inn
Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V
Saam met vriende

Not recommended.

Restaurant service very bad, cold food and dirty cutlery. Rooms not clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Good day,
We are so sorry about your experience. Could you please contact us to discuss your review in more detail?
Regards,
Senior Manager

Pofadder Inn
Johann R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann R
Saam met vriende

Netjies en gemaklik.

Die Inn is 'n baie netjiese en gerieflike oornagfasiliteit. Daar was 'n probleem met die riool wat oorgeloop het met ons aankoms. Hulle het ons gou na ander kamers verskuif. Die aandete en ontbyt was onder standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Liewe Johann,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien. Ons waardeer die terugvoer.
Vriendelike groete van André en die span.

Pofadder Inn
Morne S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Besigheidsreis

Vriendelike diens en mense.

Baie netjiese, skoon hotel. Mens voel sommer welkom soos in jou eie huis. Glad nie bekommerd gewees oor veiligheid nie. Well done aan al die werkers van gastehuis. Sal vir seker weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Liewe Morne
Dankie vir die positiewe terugvoer en ons sien uit na jou terugkeer.
Groete van Andre, Hoofbestuurder.

Pofadder Inn
Loma G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loma G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hotel met selfsorgopsie baie gerieflik!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Liewe Loma,
Dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer die terugvoer waardeer en verwelkom u weer.

Pofadder Inn
Magda F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en rustig gebly, restaurant gemiddeld maar lekker.

Dankie vir die plekkie op julle lys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Liewe Magda,
Dankie vir die wonderlike resensie, u terugvoer word baie waardeer deur bestuur en personeel.

Pofadder Inn
Tiaan N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan N
Gesin met klein kinders

Baie lekker en vriendelike mense. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Baie lekker geslaap en diens baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Liewe Tiaan,
Dankie vir die resensie en ons hoop jou weer te verwelkom.

Pofadder Inn
Paul L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul L
Saam met vriende

Ons het regtig ons verblyf geniet en baie lekker geslaap.

Was lekker om by 'n plek te kom en dadelik te rus. Skoon, netjies en lekker geslaap. As jy wil braai kan jy lekker op jou stoepie sit en 'n worsie braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Dear Paul,
Dankie vir die resensie en ons hoop jou weer te verwelkom. Volgende keer probeer die lamskotelette op die braai.

Pofadder Inn
Carli U - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli U
Saam met vriende

Baie mooi verblyf.

Verblyf is stunning en die diens was baie goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pofadder Inn se terugvoer

Geagte Carli,

Dankie dat jy die tyd geneem het om Pofadder Inn te hersien. U terugvoering word deur bestuur en personeel waardeer.

Pofadder Inn
Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Voortrekker- en Skoolstraat, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAis5ZtkTDOuIdomCAYWaLmdOBiMlTSnJEnBzE22kskzVOOo9mxP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Corner of Voortrekker and Skool Street Pofadder 8890 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -29.125599415522 19.397045703041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem