Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poinsettia Family Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Poinsettia Family Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Clinton L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton L
Gesin met tieners

Spacious comfort, stunning views, and gracious hospitality.

Our family stay at Poinsettia Family Cottage in Hazyview was an absolute delight and a memorable experience. Nestled on a banana farm in the picturesque region of Mpumalanga, the cottage offered a perfect blend of tranquillity and natural beauty. The first thing that struck us was the idyllic setting – surrounded by lush banana plantations, the atmosphere was serene and refreshing. The cottage itself was spacious, well-maintained, and tastefully decorated, providing a warm and inviting ambience. The interior design showcased thoughtful attention to detail, creating a comfortable home away from home for our family. The amenities provided exceeded our expectations. The kitchen was fully equipped with modern appliances, making it convenient for us to prepare meals. The living area was cosy, offering a perfect space for family bonding and relaxation. The bedrooms were comfortable and provided a good night's sleep after exploring the nearby attractions. One of the highlights of our stay was the stunning views from the cottage. Whether we were enjoying a cup of coffee on the stoep or unwinding in the evening, the scenic beauty of the banana farm and the surrounding landscape was truly breathtaking. The location of Poinsettia Family Cottage proved to be ideal for exploring the attractions in and around Hazyview. From the nearby Kruger National Park to the panoramic views of the Blyde River Canyon, we found ourselves conveniently situated to experience the best of Mpumalanga. The hospitality of the hosts added an extra layer of warmth to our stay. They were friendly and accommodating, and provided us with helpful information about the local area. Their commitment to ensuring a pleasant experience for guests was evident throughout our stay. In conclusion, our family thoroughly enjoyed our time at Poinsettia Family Cottage. It provided a peaceful retreat in the heart of nature, coupled with modern comforts and convenient access to the region's attractions. We would highly recommend this charming accommodation to anyone seeking a memorable and rejuvenating getaway in Mpumalanga.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste plekkie, rustig en netjies.

Baie goed ingerig en baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Besigheidsreis

Baie rusig en baie veilig. Die huis is ongelooflik.

Poinsettia Family Cottage is 'n baie rustige, veilige en ongelooflike gastehuis. Groot, gerieflik en die swembad is 'n lafenis in Hazyview se hitte. Bernie is baie vriendelik en altyd reg om jou te help al is jy 'n paar kilo's van Phabeni Hek af, is die omgewing van Poinsettia baie rustig en Nabana Lodge wat so 700m weg is, is baie lekker met 'n baie rustige restaurant en kroeg. Ek beveel dit sterk aan vir gaste wat verblyf soek naby Hazyview.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N
Saam met vriende

Gesellige gerieflike huis met alles wat mens benodig en nog meer.

Goed ingerigte, ruim huis tussen die piesangplantasies. Uiters netjies, heerlike linne en daagliks gediens! Yolani het baie welkom laat voel en ons 5 volwassenes het heerlik binne en buite gekuier. Baie dankie dat ons by julle kon bly, ons hoop ons kan gou weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F

Dit was 'n heerlike vakansie saam my geliefdes.

Dit is 'n heerlike huis om in te bly, daar is net 'n paar goed wat kort in die kombuis, 'n skêr, en meer skerp messe, wat ek nogal gemis het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Kombuis is goed toegerus, ingeboude braai is lekker op die stoep. Kan in swembad sit as dit warm is. Lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanele P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanele P
Saam met vriende

They are friendly.

It was a beautiful house, a clean swimming pool and they are friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucky N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucky N
Saam met vriende

Great.

We enjoyed our stay at the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria V

Baie lekker gebly.

Stil, moderne, skoon, netjiese en gerieflike huis. Lekker braai-area. Sekuriteit is goed. Gasvrou is vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico R
Gesin met klein kinders

Baie skoon, netjies, waarde vir geld.

Kan die akkommodasie aanbeveel, dis skoon en netjies, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K
Besigheidsreis

Amazing.

Amazing, sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ramya A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramya A

Perfect place.

We very much impressed with the hospitality, cleanliness, maintenance of the accommodation. Ulani and her brother, Bernie are very responsive and receiving and give no chance to guests to complain about anything. Perfect place for 6 people, very private and relaxing home in the midst of banana farms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockert S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert S
Gesin met tieners

Word ten sterkste aanbeveel.

Baie netjies en skoon. Vriendelike personeel. Sentraal geleë. Rustige omgewing. Gerieflik toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marijke M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful home away from home, new, comfortable and clean.

We were really made welcome by our hostess Ulani and greeted in a warm manner. 2 nights were just too quick and would recommend a longer stay which one will never regret. We were 2 couples and love the accommodation and niceties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos F
Gesin met tieners

Stylvol en gasvry!

Ulani gaan uit haar pad om dit lekker te maak - gasvry en vriendelik. Eenheid is stylvol gemeubileer met alles wat nodig is. Rustig op die plaas met heerlike piesangs en Flower Peppers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia S
Saam met vriende

Wonderlike verblyf, alles wat jy nodig het en bederf.

Sal die woonplek aanbeveel vir enige een.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanno D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno D
Gesin met klein kinders

Uitmuntend

Uitstekende diens vanaf ons nog op pad was tot en met ons vertrek. Pragtige skoon en baie moderne verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma G
Saam met vriende

Dit was stylvol en gemaklik.

Dit is nou regtig 'n pragtige stylvolle plek. Hulle het aan alles gedink van baba-badjie tot steakmesse. Dit is geleë tussen piesang plantasie weg van pad geraas - voel afgeleë maar tot so naby Hazyview. Die bestuur is baie gasvry en vriendelike - niks te veel moeite vir hulle. Baie dankie, julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 850
R3 850 R3 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 850
R3 850 R3 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 850
R3 850 R3 080
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Farm Burgershall, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW5J7XfoC2vKnv0TFS53kyz2TseNlK3G41ExmgIa58dKyOROgbR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 850 nouVanaf R3 080 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 R40 Farm Burgershall 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.096253 31.069532