Point B Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Point B Guest House bied tradisionele styl met moderne bekoring. Point B is gerieflik en bied 5 dubbel en suite-slaapkamers. Al die kamers het matte of oorspronklike eikehoutvloere.

B&B en aandete is slegs op versoek beskikbaar en daar is 'n eerlikheidskroeg, pooltafel en 'n selfsorgkroeg. 'n Pendeldiens van en na die lughawe, asook vervoer vir toere kan gereël word. Die eienaar is 24 uur teenwoordig. Elke kamer het 'n kluis, haardroër en aromaterapie-produkte.

Die eiendom is slegs 5 minute se stap vanaf Kaapstad-stadion en naby restaurante en deli's. Dit is ook net 15 minute se stap vanaf die V&A Waterfront en Groenpuntmark, 30 minute se stap vanaf die CTICC en 25 se stap vanaf die middestad. Point B is op die hoofroete vir openbare vervoer na ander areas, gewilde bestemmings en pragtige strande.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Point B Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]