Point Da View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Point Da View is 'n basiese selfsorg-chalet in die Utopia Natuurreservaat. Dié reservaat is in die Magaliesberg-area, sowat 140 km van Johannesburg af.

Dié dubbelverdieping-chalet gebruik sonkrag en gas en het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Daar is 2 kamers en 1 badkamer. Elke kamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank vir 'n kind.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en gasyskas-vrieskas. Water word deur 'n gasgeiser verhit.

Die kuierarea is op die boonste verdieping en bied 'n uitsig oor die natuurreservaat. Gaste kan ook die oord se hoofgeriewe besoek wat 3 swembaddens, 2 tennisbane, 'n putt-putt-baan en 'n speelarea insluit.

Die reservaat bied ook 7 km lange staproetes wat gemerk is en verskeie wild, soos duikers, ystervarkies, dassies en en spinnekoppe.

Slaapplek

'n Bespreking by Point Da View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Point Da View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za