Mosselbaai Akkommodasie by Point Village Hotel | LekkeSlaap
+192

Point Village Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puntweg 5, Die Punt, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Point Village Hotel is by Die Punt in Mosselbaai geleë, net 'n paar meter van een van die strande af. Mosselbaai is 'n hawedorp wat veral bekend is vir visvang, strande en geskiedenis. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat naby die see vakansie wil hou.

Die verblyf bestaan uit 20 standaardkamers, 1 Wittebrood-suite, 6 suites met slaapplek vir 4, 5 suites met slaapplek vir 5, 1 Lighthouse-eenheid en 1 Village-huis. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer, kombuis, sitkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in.

Doendinge naby die hotel sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, wildritte, wildkyk en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 73 resensies vir Point Village Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Puntweg 5, Die Punt, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Point Village Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puntweg 5, Die Punt, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6ba2064a0596985ed682eb457ab57609a9bed3457f54dec36bd3138c2f87ecef13bf4ae93d9baafd15dbae7188051e116a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 73 5 1 5 5 Point Road The Point 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -34.185576854263 22.158368969212
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za