Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Polka's Place No 78

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

D Moyses Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir Polka's Place No 78
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Luzane V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luzane V
Gesin met tieners

Rustige kuier met pragtige uitsig.

Die verblyf was baie netjies en skoon. Pragtige uitsig oor die see. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical beach holiday!

Incredible getaway in a breathtaking and magnificent tranquil setting. Polka's Place No 78 has an authentic rustic beach house holiday feel, excellently laid out and equipped with all the creature comforts. The host and her staff were very friendly, considerate and thoughtful in making your stay in Port Nolloth memorable! The beach house has something for everyone to do and enjoy whether you are busy bodies like us or just want to enjoy the peaceful atmosphere and beautiful nature. There are many activities like walking, MTB, swimming, sunbathing, and restaurants. The property has a large covered braai area outside on the front porch with plenty of seating and shelter for both winter and summer braai/bbq's, and that guests can enjoy their morning coffee, sandwiches or evening sundowners from. In the evening you are mesmerized by the nearby beach and golden sun sprinkled sunsets on the crashing waves. We will definitely recommend Polka's Place No 78 as a must visit for anyone who loves the outdoors or who wants to get away from the hustle and bustle of the city. Can't wait to visit again very soon! Thank you for your incredible hospitality and for making our stay magical!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely a must holiday destination and place to stay with the friendliest hospitality.

Incredible getaway in a breathtaking and magnificent tranquil setting. The accommodation has an authentic beach holiday feel, excellently laid out and equipped with all the creature comforts. The host was very friendly, considerate, and thoughtful in making our stay memorable! The beach house has something for everyone to do and enjoy whether you are busy bodies like us or just want to enjoy the peaceful atmosphere and beautiful nature. There are many walking, MTB, quad biking, and driving routes. The property has a large covered braai area outside on the front porch with plenty of seating and shelter for both winter and summer braais/barbecues, and that guests can enjoy their morning coffee, sandwiches, or evening sundowners from. In the evening you are mesmerized by the ocean, waves, and golden sun-sprinkled sunsets. We will definitely recommend the accommodation as a must-visit for anyone who loves the outdoors or who wants to get away from the hustle and bustle of the city. Can't wait to visit again very soon! Thank you for your incredible hospitality and for making our stay magical!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Die huis kyk direk op die see uit - 'n ongelooflike uitsig. 'n Pragtige huis met alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eden C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eden C

Serene stay with fantastic view.

The house was lovely, with great floors, views, and amenities (Wi-Fi ). We all loved our stay very much, and enjoyed listening to the sea bell and watching the boats going out. The only let down was that the water pump is electric, so there was no water during load shedding. This was ameliorated with a bucket, so at least the loo could be flushed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyn G
Gesin met tieners

Perfect location right opposite the sea with stunning sunsets.

The house is spacious with a large, deep verandah perfect for viewing the amazing sunsets over the sea. We appreciated the king-size bed in the main room and good beds and linen. With the house being a 7 sleeper, a second bathroom is definitely necessary, or even just a separate toilet and basin. We found it a challenge with 5 of us. Little touches like a hand towel, hand soap and a spare toilet roll would be helpful - 5 of us arrived after 6.00 pm after a very long car journey, to find a third of a toilet roll available! It was wonderful to have a washing machine, tumble drier (but the catch on the door needs fixing), dishwasher, large fridge, deep freezer, and gas 2-plate stove to use during loadshedding. Guests should however be advised that there is no water supply during loadshedding as the pump is electric - we were unaware of this until we needed water and there was nothing in the taps. Nice touches like rechargeable globes that still function during loadshedding, and hooks and shelves everywhere to store all the paraphernalia one brings on holiday. With 3 teens, we really struggled with no Wifi and felt that this wasn't drawn to our attention adequately at the time of booking. The host was friendly and helpful. Halfway through our stay, the house was cleaned and linen changed for which we were grateful. We were pleased to be able to bring our small dogs with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinri B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinri B
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Mooi see-uitsig. Lekker koel in die somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom bly het. Hoop julle kom gou weer.

Polka's Place No 78
Cos D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cos D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Large spacious rooms, beautiful sheltered verandah looking out at the sea. Everything one could possibly need for a comfortable stay. Loved it.

We felt safe and secure there. Dee was friendly and so helpful. It's a place to relax and chill.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Thank you for the lovely review Cos. We are so glad you enjoyed your stay. We loved hosting you and will hopefully see you again!

Polka's Place No 78
Willie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Saam met vriende

Baie lekker sal weer daar bly.

Stort is 'n probleem. Stort is oop en veroorsaak dat hele badkamer se vloer baie nat spat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon en troeteldiervriendlik.

Sal enige tyd weer gaan. Kan my honde saamvat. Baie netjies en skoon. En naby winkels met see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Hi Riana,
Baie dankie vie die pragtige resensie.
Ons probbeer nog uitwerk wat om met die stort te doen want ons kry nogal baie gaste in rollstoele en kan dus nie die stort met n vaste glas deur toemaak nie.
Ek gaan ondersoek instel om te sien of ek nie n stortkop kan kry wat nader aan die muur is nie. Anders sal ons dalk een of ander skuifdeur wat klein genoeg opvou, moet insit.
Dankie dat jy laat weet het, en enige idees is welkom.

Polka's Place No 78
Chris P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons sou aanvanlik net 2 dae gebly het, maar omdat Polka's Place so 'n lekker huis was, het ons sommer 6 dae gebly. Die huis is baie goed ingerig met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. So bly julle het Polka's Place geniet! Kom kuier weer:)

Polka's Place No 78
Nicolette P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette P
Gesin met tieners

Wat fantastiese verblyf, ons het herlaai na 'n baie moeilike jaar!

Die plekkie is perfek toegerus, alles wat jy nodig het, ruim en gemaklik. Dalkies die enigste ding wat kan bygevoeg word is 'n glasvenster om die stort, die water mors bietjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie :). Ons is so bly julle het die verblyf geniet. Dankie ook vir die voorstelling om n glasvenster om die stort te sit.
Die rede hoekom ons die stort oophou is sodat mense in rollstoele die stort maklik kan gebruik, maar dit is dalk ietsie wat ons weer na moet kyk.

Polka's Place No 78
Bronwyn B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en baie mooi uitsig. Wens ons kon nog 'n nag gebly het.

Die huis en uitsig was baie mooi en ons het alles gehad wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Dankie vir jou pragtige resensie. So bly julle het alles geniet.

Polka's Place No 78
Gerhard B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Gesin met klein kinders

Ware Weskuswegbreek.

Polka's Place het 'n fantastiese ligging met 'n ruim stoep vir lekker kuier. Die kombuis is ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Dee was beskikbaar vir alle vrae - 'n Google pin vir die Oranjeriviermonding by Alexanderbaai, raad vir beste eetplekke ens. Ek sal Polka's aanbeveel vir enige iemand wat die omgewing verken - dit het deel uitgemaak van 'n onvergeetlike reis vir ons gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met vriende

Baie vriendelike vrou, doen regtig moeite met iets.

Sal enige iemand aanbeveel om daar in te boek, hulle doen moeite en maak seker jy's gelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. My bestuurderess is onvervangbaar :).
Ek is so bly sy het mooi na julle gekyk!

Polka's Place No 78
Johan R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan R
Gesin met tieners

Mors van tyd

Braairooster was geroes en vuil. Moes klippe in die tuin optel om my eie rooster op neer te sit. Stoele op die stoep is laag, so jy kyk in die muur en 'n spul blompotte vas. Die "boardwalk" is vervalle, baie gebreekte planke. Die see stink. Een aand is my braaihout en 'n sak skulpe, wat die kinders opgetel het, gesteel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Hi Johan,
Ons is baie jammer julle het julle tyd nie geniet nie. Ongelukkig kan ons niks doen omtrent die boardwalk nie. Ons het al verskeie kere met die Munisipaliteit daaroor baklei. Die reuk van die see is agv die kelp, seegras. Dit is altyd so en party mense is mal daaroor en party mense lyk my nie. Ongelukkig kan ons weereens niks daaroor doen nie. Die rooster word na elke bespreking skoongemaak, maar ons het jou kommentaar opgelet, en dit vervang met n nuwe rooster. Daar behoort genoeg bakstene in die vuurherd te gewees het, en ek sal dit met my bestuurderes adreseer. Dankie dat jy dit tot ons aandag gebring het. Die 3 potplante is op n klein area lanks die balkon muur want die son kan sekere tye van die jaar baie sterk wees, en dit gee n bietjie skaduwee as mens op die stoep sit. Meeste mense verkies dit so, want daar is n 180 grade uitsig, en die uitsig word geensins belemmer nie.
Ek is ook jammer dat julle braaihout gesteel is, maar bly dit was net die braaihout. Ongelukkig is steel huidig n probleem orals in die land en nie net in Port Nolloth nie. Maar, ons verstaan dat dit nie n lekker ervaring is nie. Die huis self het n alarm en diewering en is veilig teen kleinskaalse diefstal. Ons hoop julle het darem tyd gehad om te ontspan, die lieflike strand te stap, en die pragtige uitsig oor die see, en sonsondergang van die huis af te bewonder.

Polka's Place No 78
Craig J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig J
Gesin met klein kinders

Die view was stunning. Die ontvangs was great.

Ek hou van die groot stoep en soggens hoor jy vroeg die golwe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Ons is so bly julle het Polka's Place geniet. Dankie dat julle by ons bespreek het.

Polka's Place No 78
Jeffrey B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jeffrey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

One night stay-over on our way to Richtersveld National Park.

Kitchen is poorly equipped. Disliked open shower in the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, gerieflike huis met 'n pragtige uitsig oor die see oorkant die pad.

Die huis het alles wat nodig is, met gerieflike beddens en 'n groot stoep om lekker te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Riana. Ons is so bly julle het julself geniet.

Polka's Place No 78
Linda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely house with the perfect view. Very clean, neat and organised. Keep it up!

Load shedding does not matter when you can see the sunset. Beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Thank you, Linda, for your lovely review! So glad you enjoyed yourselves.

Polka's Place No 78
Sergey R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sergey R
Saam met vriende

House right at the ocean promenade.

Big house with big patio looking at the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Thank you for the lovely review, Sergey. We are so glad you enjoyed your stay :)

Polka's Place No 78
Tobie L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant experience.

Very pleasant place to stay. Clean and spacious. Parking not secure. Beggars can become a problem, especially along the beachfront and in business centre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B
Gesin met tieners

Die mooiste huis met alle geriewe wat 'n mens kan begeer - ons wou sommer permanent bly!

Pragtige uitsig oor die see en die groot stoep is 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Goeie dag Nicola,

Ons is so bly julle het dit geniet! Dit is vir ons n baie spesiale plekkie:). Dankie dat julle by ons kom bly het.

Polka's Place No 78
Riana P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Gesin met tieners

Lieflike, pragtige huis en 'n besonderse uitsig oor die see.

Polka's Place is baie netjiese huis met baie karakter wat baie stylvol is en met 'n lieflike groot stoep waar ons lekker gekuier het. Lekker kort stap na die restaurante en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Ons is so bly julle het julself geniet. Baie dankie dat julle by ons kom bly het.

Polka's Place No 78
Chantel L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel L

Ongelooflike uitsig.

Die onderdak patio bied 'n ongelooflike uitsig oor die see, die kombuis is goed toegerus, asook die kamers. Die eettafel in die sitkamer bied 'n heerlike kuierplek vir speletjies speel en saam eet. Baie dankie vir 'n ongelooflike vriendelike ontvangs en hulp tydens ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Ons is so bly julle het Polka's Place No 78 geniet. Baie dankie dat julle by ons kom bly het:)

Polka's Place No 78
Karlin G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karlin G
Gesin met tieners

Heerlike rustige vakansie by die see.

Ons het baie lekker gebly. Huis was skoon en netjies met alles wat jy nodig het vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Dankie Karlin, ons is so bly julle het julself geniet. Dankie dat julle by ons kom bly het.

Polka's Place No 78
Abraham S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike huis in 'n interessante dorp.

Ons het heerlik hier gebly. Huis is ruim en ligging uitstekend met baie mooi uitsig, en op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Dankie dat julle by ons kom bly het Abraham. Ons is so bly julle het ons huisie geniet.

Polka's Place No 78
Lionel B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons moes langer gebly het!

Pragtige huis, heerlike stoep met die see 'n paar tree weg. As ek 'n aanbeveling kan maak is om een deel van die trappie by die stoep te verander in 'n rolstoel-vriendelike-ingang. Ek sal Polkas Place No 78 enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons het 'n hout oprit in die garage wat ons uithaal vir waneer gaste in n rolstoel by ons kom kuier, maar ek sal definitief jou aanbeveling vir langtermyn gerief oorweeg. Dankie dat julle by ons kom kuier het.

Polka's Place No 78
Jacques V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met vriende

Goeie ligging. Lekker stoep.

Die huis is in Port Nolloth, nie McDougalsbaai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place on the ocean.

Very clean. Everything you need for a pleasant stay. Will recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Thank you for the review Eugene. We are very pleased that you enjoyed your stay.

Polka's Place No 78
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C
Gesin met klein kinders

Fantasties huis op die strand!

Die huis was netjies en geleë op die strand. Die huis is kunstig en mooi gemaak. Die koningingrootte-bed is lekker groot en lank genoeg vir my lang man. Als was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Hi Christa,
Baie dankie vir julle pragtige woorde. Ons is so bly dat julle Polka's Place geniet het, en waardeur julle terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete
Lisa

Polka's Place No 78
Carina B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige huis met al die nodige geriewe.

Ligging is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Hi Carina,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeur ons gaste se terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Lisa

Polka's Place No 78
Susann B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susann B
Saam met vriende

Enjoyable and peaceful stay.

We enjoyed our stay at Polka's Place No 78 and will stay there again if we are in the area. The sunsets are beautiful as you sit on the stoep with a view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Hi Susann,
Thank you for the lovely review. We are so glad you enjoyed your stay at Polka's Place no 78 and look forward to having you again when you are in the area next.
Warm regards
Lisa

Polka's Place No 78
Ina C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina C
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Baie mooi huislike plekkie met mooi uitsig oor die see en vissersbootjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gonda H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gonda H
Gesin met klein kinders

Onbeskryflik!

Die foto's wat hierdie plek adverteer is nie naasteby hoe dit regtig is nie! Onbeskryflik, netjies...waarde vir geld. As jy en jou gesin wil wegbreek, raai ek hierdie plek ten sterkste aan. Ongelukkig kon ons nie langer bly nie. So baie om te doen in die omgewing,of jy kan net niks doen nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Hi Gonda,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly julle het ons plekje geniet. Dit is ook vir ons baie spesiaal. Hopelik kom kuier julle eendag weer! Groete Lisa

Polka's Place No 78
Nicolette H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en privaat huis met lekker speelplek vir klein kindertjies.

Hierdie huis is ideaal as jy net wil wegkom van die stad se gejaag. As jy net na die see wil sit en kyk, is hierdie stoep perfek. Ons twee seuntjies kon veilig op die stoep speel en ons kon die sonsondergang besigtig terwyl ons braai. Almal was gelukkig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Hi Nicolette,
Ek is so bly julle het die huisie geniet. Dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle weer.
Groete
Lisa

Polka's Place No 78
Marlize T - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize T
Saam met vriende

Wonderlike wegbreekplek met gerief sonder moeite.

Polka's Place was 'n heerlike gerieflike tuiste met al die nodige geriewe tot jou beskikking. Gasvryheid en vriendelike bystand was ook 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige customer review.
Ons is so bly julle het die verblyf geniet.

Vriendelike groete,
Lisa Harraway

Polka's Place No 78
Heather C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heather C
Saam met vriende

Baie Lekker gebly.

Huis het alles wat nodig is. Kyk uit op die see. Dee is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Hi Heather,
Baie dankie vir die pragtige komentaar oor Polka's Place no 78. Ons waardeer dit. Ons is bly julle het die verblijf geniet en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Lisa Harraway

Polka's Place No 78
Louise V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Heerlike gerieflike huis. Dis baie netjies en is so naby die see - heerlike verblyf!

Heerlike groot ruim huis. Die versiering is iets besonders. 'n Mens voel sommer gemaklik en dis gerieflik om daar tuis te gaan. Dis so wonderlik geleë, jy kan die see amper voel so naby is dit. Ongelooflik netjies. Ek sal enige iemand aanraai om daar tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Polka's Place No 78 se terugvoer

Hi Louise,
Baie dankie vir die pragtige komentaar wat julle oor Polka's Place no 78 geskryf het. Ons waardeer dit baie. Ons is so bly julle het die huisie geniet en ons hoop om julle weer te sien!
Vriendelike groete
Lisa Harraway (eienaar)

Polka's Place No 78
Dennis K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis K
Saam met vriende

Heerlik! Baie netjies en mooi.

Mooi en netjiese fasiliteite en 'n puik ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lielie Dolf V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lielie Dolf V
Gesin met klein kinders

Heerlik, baie netjiese plekkie. Veilige plek vir gesin met kinders onder 3 jaar.

Rustig langs die see. Heerlike plek om te gaan ontspan saam met jou gesin of vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gesin het oorgeslaap op Port Nolloth.

Alles was baie netjies en gerieflik, ons was baie goed ontvang. Daar is niks waaroor ons ontevrede kan wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcellis C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcellis C
Gesin met klein kinders

Fantastiese ervaring!

Ek en my gesin het ons kuier by Polka's Place No.78 baie geniet en sal verseker weer gaan. Alles was perfek en baie netjies. Ons het tuis gevoel en sou graag langer wou bly. Ons was ook baie gelukkig om walvisse te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneen O - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneen O
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Lieflike plekkie, lieflike stoep vir die kinders, mooi see-uitsig! Ek sou egter Mc Dougels baai se strand aanbeveel vir speel met die kinders eerder as Port Nolloth, wat die strand baie vuil is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 78, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3YTVkNDJkLWEyY2QtNDA1OC1hNjhmLTU2MGUwZTY0YWExMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 7 mense 45 5 1 5 78 Beach Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -29.252230704211 16.86824754631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem