LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Polo Village 15 | LekkeSlaap
+15

Polo Village 15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Val de Vie-landgoed, 15 Polo Village, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Polo Village 15 is 'n selfsorgwoonstel op 'n pragtige landgoed in die Paarl en bied uitsigte oor die omliggende omgewing. Paarl is die grootste dorp in die Kaapse Wynlande. Dit is net 60 km vanaf Kaapstad in die Wes-Kaap geleë. Die dorp is bekend vir sy prentjiemooi plattelandse prag, uitstekende wynkelders, koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugteboerdery-erfenis.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Lugversorging is in die slaapkamer en leefarea beskikbaar.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, dubbeloond op oogvlak, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en in die sitkamer is daar 2 gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die Polo Village is naby die Polo Club-restaurant en Pavilion- en Polo Village-gaste het eksklusiewe toegang tot die Polo Village-swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Polo Village 15 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Val de Vie-landgoed, 15 Polo Village, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Val de Vie-landgoed, 15 Polo Village, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjAgbMeTJpCLpFDLXlVuEeBWyoqrtwrRgA3aGyMldNfkUi5TrJb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag(plek vir 4) Val de Vie Estate Polo Village 15 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.803870093131 18.965340782175
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!