Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Polo Village 54

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polo Village Apartments, Val de Vie Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Polo Village 54 is 'n selfsorgwoonstel in 'n pragtige landgoed in die Paarl. Dié ateljeewoonstel het 'n luisterryke uitsig oor die omgewing. Paarl is die grootste dorp in die Kaapse Wynlande en dit is net 60 km vanaf Kaapstad. Heelwat byderwetse koffiewinkels, puik wynplase, ongelooflike argitektuur, vrugteplase is hier te vinde, en dit is 'n asemrowende omgewing.

Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n gerieflike rusbank vir 2 en 'n platskerm-TV en sekere DStv-kanale is beskikbaar. Die WiFi is gratis.

Polo Village 54 is lekker naby die Polo Club Restaurant and Pavilion en gaste het eksklusiewe toegang tot die swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Polo Village 54 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Polo Village 54
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • Polo Village Apartments, Val de Vie Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polo Village Apartments, Val de Vie Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcFzKajYHIsmY9SJTvJZoXesCsEHDwDHJ2Rm6cxbsVsEJiZcR1s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Polo Village Apartments Val de Vie Estate 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.803920329097 18.965353095879
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem