LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Polo Village 8 | LekkeSlaap
+14

Polo Village 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polo Village-woonstelle, Polo Village 8, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Polo Village 8 is 'n selfsorgwoonstel met 'n skilderagtige uitsig oor 'n pragtige landgoed in die Paarl. Paarl is die grootste dorp in die Kaapse Wynlande en is net 60 km vanaf Kaapstad, in die Wes-Kaap geleë. Die dorp is bekend vir sy plattelandse skoonheid, uitstekende wynkelders, hipermodieuse koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugteboerdery.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer en leefarea het lugversorging.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, dubbeloond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is 'n ontbytkroeg en sitplek. Die sitkamer het 'n gemaklike bank, 'n stoel, en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig. Polo Village is naby aan die Polo Club-restaurant en Pavilion- en Polo Village. Gaste het eksklusiewe gebruik van Polo Village se swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Polo Village 8 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Polo Village-woonstelle, Polo Village 8, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polo Village-woonstelle, Polo Village 8, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ8ehZlLAHqFhDWtk1woBTwpCGxwZ5zZCL5NYqy1C2yan14iv6E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag(plek vir 4) Polo Village Apartments Polo Village 8 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.803828942425 18.965356344011
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!