Pomegranate B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pomegranate B&B is in Vanderbijlpark geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste kan kies tussen die Klassieke of Rustieke Kamer. Elke kamer het 'n privaat ingang en loop uit op 'n stoep wat oor die tuin uitkyk. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamers het lugversorging en ondervloerse verhitting, asook 'n werkstasie. Verder is daar 'n TV met DStv, 'n mikrogolfoond, yskassie asook koffie- en teemaakgeriewe. Vir gaste se gemak, word ontbyt in die kamers bedien. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Pomegranate B&B is slegs 3 km vanaf Emerald Resort & Casino en die Riverside Boulevard, 7 km vanaf Noordwes Universiteit, 13 km vanaf Sasolburg en 22 km vanaf Vereeniging.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pomegranate B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za