St Lucia Estuary Akkommodasie by Pompano Guest House | LekkeSlaap
+10
+10

Pompano Guest House

2 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Grunter Laan, St. Lucia , 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pompano Guest House bied gerieflike verblyf in die lieflike St Lucia.

Dié gastehuis het 4 kamers: 'n standaard-kamer, 'n dubbelkamer, 'n gesinskamer, 'n "deluxe"-2-enkelbedkamer, en 'n "deluxe"-dubbelkamer. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n kroegie, waaier, en 'n en suite-badkamer. Die "deluxe"-dubbelkamer het 'n klein kombuisie ook.

'n Volledige Engelse ontbyt is ingesluit by die tarief en in die eetarea voorgesit. Daar is ook 'n sitarea, 'n swembad, WiFi, en veilige parkeerplek op die perseel.

St Lucia bied heelwat doendinge, soos stap, perdry, snorkel, walviskyk, krokodiltoere. Besoekers kan gerus ook 'n draai maak by Cape St Lucia en Cape Vidal se vuurtorings. Dit is een van Afrika se grootste riviermondings so die voël- en seelewe is asemrowend en oorvloedig.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Pompano Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 1 Grunter Laan, St. Lucia , 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pompano Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Grunter Laan, St. Lucia , 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkMzUyOTFkLTg4MmEtNGYwNi05MmVlLWQxZDJlMTVlYzg3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 Grunter Avenue St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.37597092514 32.417854623348
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za