LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pondokkie | LekkeSlaap
+23

Pondokkie

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kiaatweg 310, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pondokkie bied selfsorgverblyf in Marloth Park. Dit is naby die Krugerwildtuin, Lionspruit Wildreservaat en die Krokodilrivier.

Die huisie het 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed (slaapplek vir 2) en die tweede kamer het 2 stapelbeddens met onderbedjies (slaapplek vir 4). Daar is 3 slaapbanke in die sitkamer, maw 2 driekwartbanke en 1 slaan oop in 'n dubbelbed (slaapplek vir 4). Die en suite-badkamers beskik elk oor 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond en yskas. Ekstra geriewe sluit 'n boma, braai-area, lugversorging en veilige parkeerplek op die perseel in.

Die omgewing bied iets vir elkeen en gaste kan op wildritte gaan, voetslaan, swem, visvang, perdry of 4x4-roetes aandurf.

Slaapplek

’n Bespreking by Pondokkie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 55 resensies vir Pondokkie
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kiaatweg 310, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Pondokkie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 10)
Vanaf R750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kiaatweg 310, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2MWY0ZjkwLWU0MWEtNGZmNi1hNmI5LTU0ZmRmMTA4OWRmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 10) 55 5 1 5 310 Kiaat Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.39215336843 31.765350401402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!