LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pondokkie | LekkeSlaap
+23

Pondokkie

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 55 resensies vir Pondokkie
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ansie C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het slegs oorgeslaap. Baie oulike plekkie wat goed ingerig is. Sal beslis aanbeveel.

Baie oulike plekkie.

Pondokkie's terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Pondokkie
Hans T - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans T
Gesin met tieners

Pondokkie is die ideale wegbreek plekkie in die bosveld.

Alhoewel ons net 1 nag hier kon deurbring is Pondokkie die ideale plek om paar dae van die huis af weg te breek bosveld toe. Reëlings met sekuriteit verloop seepglad.

Pondokkie's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Dit is goed om te weet wat vir gaste belangrik is.

Pondokkie
Gerhard K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Gesin met tieners

Dit was baie lekker.

Lekker in die bos en baie rustig.

Stefhanes P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefhanes P
Gesin met klein kinders

More than equipped for family to enjoy their stay.

Awesome place, aircon worked well, well equipped could have done with a splash pool but that's personal opinion.

Pondokkie's terugvoer

Good day Stefhanes,

Always good to know that people enjoyed their stay. We appreciate the feedback.

Pondokkie
Pieter H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H
Saam met vriende

Mooi plekkie. Beweeg spasie tussen tafel en kaste in kombuis min.

Ek stel voor dat 'n handreling by die agterstoep aangebring word. Skoonpa het gesukkel met die trappe en daar geval. Nie 'n plekkie om aan te beveel vir gestremde of bejaarde persone nie.

Pondokkie's terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Pondokkie
Ruan V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan V
Saam met vriende

Baie lekker.

Was baie lekker en waarde vir geld! Sit dalk net 'n notice op om ons te herinner om die alarm weer aan te skakel as ons vertrek, het ons 30 minute gevat om terug te gaan en aan te sit en was toe laat vir 'n afspraak. Ons mag dalk ook my seun se Samsung-tablet daar vergeet het, sal opvolg met eienaar.

Pondokkie's terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Pondokkie
Bianca G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G
Saam met vriende

Relaxing.

A very relaxing and quiet place.

Pondokkie's terugvoer

Thank you for the feedback. It is always good do know what people enjoyed.

Pondokkie
Sean F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean F

Die oulikste plekkie onder die son!

Cornelia was altyd beskikbaar sou daar iets wees wat ons kort. Daar was vooraf gereël wat ons mag doen en moet doen ens. Omdat dit in 'n natuurreservaat is kan ek glo daar sal sekere goed wees wat mens nie mag doen nie. Ek moet sê ons sal beslis weer Pondokkie toe gaan - met die grootste liefde. Ek koop sommer die plekkie.

Pondokkie's terugvoer

Goeie dag Sean,

Dankie vir die terugvoer. Dit is 'n plesier om bedagsame gaste te huisves. Hoop om julle weer te "sien".

Pondokkie
Suzaan B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan B
Saam met vriende

Fantastiese ervaring!

Die verblyf was uit die boeke - veral vir ons Kapenaars wat so lank gery het!

Pondokkie's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dit was die moeite werd.

Pondokkie
Felicia N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia N
Saam met vriende

Dit was heerlik!

Pondokkie is 'n baie oulike plekkie. Die bordspeletjies was vet pret en die diere het kom hallo sê. Dis waarde vir geld en die braai-area is lieflik. Probeer dit gerus. Jy sal nie spyt wees nie.

Pondokkie's terugvoer

Hi Felicia, dis wondelik om te weet gaste die huis en omgewing geniet. Hoop om julle weer te huisves.

Pondokkie
Gerhard F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Rustig, baie bordspeletjies, braai-area vir lekker kuier.

Pondokkie's terugvoer

Hi Gerhard, dis goeie nuus om te weet julle het die verblyf geniet.

Pondokkie
Retha B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Gesin met tieners

Heerlik.

Was weereens lekker om by Pondokkie te gaan kuier. Die kinders het net die splash pool gemis.

Pondokkie's terugvoer

Goeiedag Retha,

Dankie vir die terugvoer. Jammer oor die splash pool. Ons het dit uitgehaal omdat die ondergrondse pype gelek het.

Pondokkie
Analise B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analise B
Gesin met tieners

Heerlike en rustige week na aan die natuur.

Lieflike en goed toegeruste plekkie met n rustige atmosfeer. Mens het als wat nodig is. Die seuns het die bos baie geniet en nie eens 'n TV gemis nie. Cornelia is baie behulpsaam en is vinnig om enige navrae of probleme te hanteer. Was vir eie tweede keer daar en sal beslis weer gaan. Elke keer is 'n ander belewenis wat ons terdeë geniet.

Mari V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Gesin met tieners

Baie netjies en bekostigbare verblyf.

Bekostigbaar en netjies en alles wat mens kan nodig kry. Goeie kommunikasie vanaf eienaar i.v.m. sleutels kry ens. Sal weer by Pondokkie oorbly.

Heiniene W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heiniene W

Wonderlike bosveld ondervinding.

Lekker gerus, die plek was definitief die moeite werd!

Pondokkie's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer.

Pondokkie
Martin D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

Great plekkie!

Het een aand oornag vir ons reis Mosambiek toe. Baie jammer dit was net een aand! Was baie lekker. Sal ook lekker met die gesinvakansie kan hou met groot verskeidenheid bord speletjies vir die aande.

Pondokkie's terugvoer

Dit is altyd verblydend om te weet dat gaste hul verblyf geniet het.

Pondokkie
Des S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Des S

Affordable value for money.

Very nice and cheap accommodation. I however would suggest getting braai pans for when you braai to put the meat in. We were very pleased with the accommodation. Will definitely make use of it again. Enough place for 10 or more people to sleep comfortably.

Pondokkie's terugvoer

Thank you for the positive feedback and suggestions.

Pondokkie
Pieter M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met vriende

Gerieflik, rustig en heerlike warmwater-storte. Baie lekker braaiplek.

Ek gaan beslis weer soontoe gaan. Dis stil daar en die lugversorging is gerieflik.

Pondokkie's terugvoer

Ons is bly dat julle die verblyf geniet het.

Pondokkie
Aimee-lee V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee-lee V
Saam met vriende

Wonderlike wegbreek in die bos, tussen wild!

Pragtige huisie teen Leeupoort Natuurreservaat in Marloth. Alles wat jy nodig het en die lugversorging in elke kamer help baie. Het bosbokkies, nagapies, vlakvarkies, blou apies en 'n muskeljaatkat gesien terwyl ons om die boma gesit het. Sal definitief weer wil gaan!

Pondokkie's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Julle is enige tyd welkom.

Pondokkie
Bregda S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bregda S

Alles wat jy nodig het en baie bekostigbaar.

Baie lekker gebly by Pondokkie, alles wat jy nodig het is daar. Baie goeie kommunikasie van die eienaars. Sal beslis weer daar bespreek.

Pondokkie's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Julle is enige tyd welkom.

Pondokkie
Johmare B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johmare B
Enkelreisiger

Heerlik, netjies en alles wat mens nodig het.

Ek het al voorheen in Pondokkie gebly. Dit was heerlik. Ek sal beslis weer daar bly.

Jan V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Alles beskikbaar wat jy benodig. Daar is rustigheid met diere wat om die huis rondloop, voëls en naggeluide van diere in die aand.

Amori D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amori D
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie tevrede met blyplek gewees. Dis bekostigbaar en naby die Krugerwildtuin.

Pondokkie's terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Pondokkie
Johan P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Nice place to stay, will always go back.

Thank you! Very nice place. Will stay there again. Very safe and very clean.

Pondokkie's terugvoer

Ons waardeer die terugvoer en dat julle die moeite gedoen het om fotos aan te stuur van die blommetjies wat ons nie self sal sien nie. Ons huisves julle graag weer.

Pondokkie
Anneke J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke J
Gesin met klein kinders

Alle verwagtinge oortref.

'n Pragtige huisie met meer as genoeg plek vir ons groep van 8. Baie rustige omgewing. Huisie is goed toegerus met alles wat benodig word.

Pondokkie's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te weet mense het dit geniet.

Pondokkie
Maria C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Gesin met tieners

Onvergeetlik!

Ek wil eintlik net een ster gee en sê dat dit aaklig was sodat dit altyd net vir ons beskikbaar kan wees, maar dit sal 'n leun wees, dit was als wat ons gehoop het en meer. Alles was na wense. Rooibokke, blouwildebeeste, vlakvarke, koedoes, zebras, bosbokke, bobbejane en nagapies kon van die stoep af bewonder word.

Andre S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verblyf.

Het baie lekker daar gekuier. Moet teruggaan om my hart te gaan haal. Dit was 'n aangename kuier. Baie hulp vaardig met vra. Sal weer daar gaan vakansie hou.

Pondokkie's terugvoer

Baie bly dat julle dit geniet het. Julle is enige tyd welkom.

Pondokkie
Amanda D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda D

Oulike plekkie, NIE vir oornag bedoel.

Pondokkie is 'n pragtige plekkie en as dit jou eindbestemming is, kan jy 'n lekker wegbreek geniet. Die duikertjie, nagapie, uil, koedoes en sebras wat ons kom groet het, was 'n absolute wow. Ek sal dit egter om twee redes nie as oornag-fasiliteit aanbeveel nie: 1. As jou pakruimte beperk is. Pondokkie verskaf slegs opgevoude paslankens, kniekombersies en handdoeke in 'n kas. Die res moet jy self voorsien. Daar was wel waslappies, maar ek vermoed dis om die vloer mee droog te maak, want ek sal nie my gesig was met iets waarmee 'n ander persoon laas sy voete of sitvlak mee gewas het nie. 2. As jy lang afstande na en van Pondokkie gaan aanpak. Na 'n 16 uur-dag, waarvan 14 ure op die pad was, moet jy met stram lywe eerstens die bed(dens) opmaak - dit is 'n selfsorg, maar opsioneel met die restaurant(e) en wegneem-etes beskikbaar in die park en Komati, maar moenie dink laat lê en rustig wees die volgende oggend is 'n opsie nie. Waar gaste as 'n reël om 10h00 plekke moet ontruim sodat die skoonmaak-span kan inkom om voor te berei vir die volgende gaste, IS Pondokkie se gaste die skoonmaak-span. Dié moet egter ook reeds teen 10h00 ontruim. Hier wil ek voorstel dat die uitkloktyd dalk verleng word na 11h00 of 11h30. Sodoende kan die betalende gaste teen 10h00 ontruim, maar as die skoonmaak-span, sal dit genoeg tyd laat om behoorlik op te ruim, dan sal daar nie oorsigte wees soos vuil of ongewaste skottelgoed, of ou kos wat in die oond vergeet is (soos wat ons gekry het) nie. Nota: Daar is geen swembad waarvan melding gemaak word op ander resensies nie.

Pondokkie's terugvoer

Ons is jammer om te verneem dat julle nie die akkommodasie as geskik ervaar het nie. Ek sal met die skoonmaak diens opvolg in verband met die oorblywende kos in die mikrogolfoond.

Pondokkie
Carlette S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens nodig het was beskikbaar.

Baie lekker gebly. Selfs boodskap gestuur om seker te maak alles is in orde.

Johan N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan N

Oulike plekkie, maar nie van die skoonste nie.

Ek het baie mooi gevra dat die swembad vol water gemaak moet word 'n paar dae voor ons inboek sodat die water nie te koud is vir my kinders om in te swem nie. Toe ons by die huis arriveer, was die swembad leeg, ek het die vrou gekontak oor die swembad en sy't my terug sarkasties geantwoord met 'n foto wat sê hy was volgemaak. Ek weet nie wie of wanneer die foto vir haar gestuur was nie, maar die swembad was nie vol gemaak nie, ek het dit self gedoen. Die huis self is gemaklik maar van die glase en messe en vurke en potte was vuil, ons moes dit eers self was voor ons dit kon gebruik het. my skoonouers en my een kind het in die hoofslaapkamer geslaap op die dubbelbed, na die eerste nag het ons gesien dat my seun 'n uitslag het op sy bo beentjies, en nie baie klem daarop gesit nie, na die 2de en 3de aand toe kla my skoonouers ook van n uitslag op hulle lywe. Dis toe wat ons agter kom dis luise wat hulle gebyt het gedurende die nag. Ons moes die hele bed met doom spuit waarna dit beter gegaan het. Die ligging van die huis is in 'n baie stil gedeelte van die park wat lekker is, maar as jy gaan om die diere te sien is dit nie die plek vir jou nie, vir die 5 dae wat ons daar was het ons net 'n bosbok ooitjie gesien en die laaste aand een koedoe.

Pondokkie's terugvoer

Ons het moeite gedoen om iemand na die huis te stuur om te kyk wat die probleem met die swembad was en was deurentyd in kommunikasie om die gaste op hoogte te hou. Ongelukkig was die ander probleme soos vuil skottelgoed en luise glad nie onder ons aandag gebring, tydens die gaste se verblyf nie wat dit dus onmoontlik gemaak het vir ons om daaraan aandag te gee.

Pondokkie
Marelise E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise E

Paradys.

Was aangenaam verras. Alles wat mens nodig het, was daar. Ons het dit ongelooflik baie geniet.

Retha B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Het heerlik gerus!

Was rustig, netjies en het alles wat mens mag nodig kry vir 'n vinnige webreek. Ons sal definitief weer daar gaan oornag. Vriendelike en hulpvaardige eienaars ook. Baie dankie vir al die speletjies en ekstras daar. Dit het almal van klein tot oud besig gehou.

Annetjie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie S

Wonderlik.

Dit was 'n wonderlike tyd wat ons daar gespandeer het, al was dit ontsettend warm. Die lugversorging het absoluut oortyd gewerk. ie eerste oggend het ons vyf verskillende diere gesien voor tienuur die oggend.

Louis B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Gesin met klein kinders

Regtig baie oulike plek. Goeie waarde vir geld.

Baie lekke plek en fantastiese waarde vir geld. Daar was net te min lakens en geen duvets.

Johan P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Uitstekend! Daar is alles om jou verblyf gemaklik te maak.

Pondokkie sal ek enige tyd aan iemand aanbeveel. Daar is genoeg van alles om jou verblyf gemaklik te maak en die lugversorgers was 'n absolute bonus in daardie warm plek! Al wat jy hoef saam te neem is net jou klere. Baie dankie!

Huzaifa N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huzaifa N
Gesin met klein kinders

We had a wonderful experience and would definitely recommend it to others.

Perfect for a big family. Place was very comfortable.

Tanja H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Goed toegeruste huis met alles wat nodig is. Heerlike atmosfeer met lekker kuierarea.

Dalene O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene O
Saam met vriende

Juweel van 'n plekkie.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Annemarie L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L
Saam met vriende

Daar was genoeg spasie vir al 10 gaste. Netjies en skoon.

Baie lekker buite gebraai. Ruim genoeg vir al die gaste. Sal weer Pondokkie bespreek.

Dirk V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Rustige omgewing, volledig toegerus en waarde vir geld.

Ons was by Pondokkie vir 10 dae, en het elke dag terdeë geniet. Nie eers die afwesigheid van TV gemis nie, daar was genoeg wild om ons te vermaak, afgesien van al die bordspeletjies wat beskikbaar is. Duncan en Cornelia het goed gedink oor wat die behoeftes van besoekers is. 100% aan julle.

Hennie E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie E
Gesin met klein kinders

Nice but not right for a big group of people.

Pondokkie is nice private accommodation but it's not adequate for 10 adults, the pictures do not show it clearly but there are only 2 bedrooms. For a family with children it's fine, but the additional beds are in the lounge so if you do not mind that, it's not a problem but for 6 adults with children its a bit on top of each other.

Pondokkie's terugvoer

Thank you for the feedback. The website clearly states that there are 2 bedrooms. I have updated the info and will submit it to Travelground.

Pondokkie
Sonja C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik.

Het die tyd geniet daar, was heel rustig.

Johmare B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johmare B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, gerieflik en baie geniet.

Die huisie is baie goeie waarde vir geld. Dit is goed toegerus en die omgewing is baie rusting en stil en letterlik in die bos.

Ronel A - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel A
Saam met vriende

Dit was 'n fees! Stil, rustig en in die bos.

Ons was vir 4 dae by Pondokkie gewees, alles wat mens nodig het is beskikbaar. Die omgewing was pragtig en in 'n stil deel in Marloth Park, regtig naby die natuur. Ons het die daaglikse besoekers geniet een middag laat 11 koedoes, die volgende oggend 'n trop impalas en laat die middag 'n trop blou apies was ons vermaak het met hulle manewales in die bome. Een laat middag 2 vlakvarke wat kom rondsnuffel het vir iets te ase en laat middag voor ons vertrek die volgende oggend twee duikers. Ons het die vier dae baie geniet en sal definitief weer by Pondokkie 'n draai gaan maak maar die slag net langer bly, voorwaar'n plek om weer terug te keer na die natuur na so lank in die beton-oerwoud.

Lissette V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lissette V
Gesin met tieners

Absolute paradys.

Pondokkie was netjies en skoon. Die omgewing is baie stil alhoewel daar huise redelik naby was het jy die idee gekry dat jy alleen is. Die diere wat elke middag 'n draai kom maak het, het groot opwinding gebring. Sien julle gou weer.

Tersia B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia B
Saam met vriende

Was rustig en stil.

Lig in hoofbadkamer foutief. Geen koue water in kombuis. Verder heel oulik.

Lynette V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en goed gerus.

Pondokkie is baie netjies en goed ingerig. Die feit dat daar geen TV is nie werk perfek vir ons. Sal graag in staat wil wees om die alarm aan te skakel gedurende die nag.

Zonia C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zonia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pondokkie is 'n lieflike plekkie. Ons het dit net vir oorslaap gebruik oppad Kruger Wildtuin toe, maar baie geniet.

Die aanwysings om die sleutel te kry was moeilik en ons het vreeslik gesukkel om Pondokkie te kry aansien dit moeilik bereikbaar is met die GPS.

Claire B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B

Asemrowend mooi in en om die huis. Alles wat mens nodig het is daar.

Baie mooi plekkie. Beveel dit aan vir enige gesin.

Jo-anne K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne K
Gesin met klein kinders

Wonderlik, rustig.

Ons was aangenaam verras deur Pondokkie. Die huis is pragtig binne en braai-area buite heel gepas. Ons het dit vreeslik geniet om die koedoes wat elke aand teenaan die huis gewei het dop te hou en was gelukkig genoeg om 'n nagapie ook van naby te kon aanskou. Pondokkie is die perfekte plekkie om te gaan rus en te ontspan. Jy kan sien dat Cornelia hulle self ook baie soontoe gaan en dat die plekkie 'n werklike leefhuis is. Sal vir seker weer daarheen wil gaan.

Rick D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick D
Gesin met klein kinders

We had an absolute blast. Will definitely go visit Pandokkie again. Thank you.

See star rating.

Heinrich E - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Pondokkie is die ideale plek om regtig te gaan rus, geen geraas behalwe diere en veral voëlgeluide. Regtig 'n fantastiese week gehad. Baie dankie.

Carin S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan alle vereistes wat ons gehad het.

Die plekkie is werklik uniek. Dit voldoen aan al ons vereistes en het my verwagtinge oorskry. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Amanda B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met vriende

Absoluut waarde vir geld vir ons gewone mense!

Vir die prys was ons werklik aangenaam verras. Die Pondokkie was ruim met genoeg slaapplek. Die eienaars doen baie moeite om genoeg legkaarte en speletjies daar te los om mens heerlik besig te hou. Al verbetering wat ons sou aanbring is kombuiskaste en 'n volledige stoof, maar ons verstaan dat die Pondokkie in proses van opknapping is. Verder is daar absoluut niks anders fout nie. Dit was 'n heerlike oornag stop op pad Mosambiek toe.

Driekie L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie L
Gesin met tieners

Het baie lekker gebly. Wens ons kon langer bly.

Sal graag weer wil gaan. Baie gerieflik.

Vanaf R750
per nag (plek vir 10)
Vanaf R750
per nag (plek vir 10)
Vanaf R750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kiaatweg 310, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2MWY0ZjkwLWU0MWEtNGZmNi1hNmI5LTU0ZmRmMTA4OWRmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 10) 55 5 1 5 310 Kiaat Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.39215336843 31.765350401402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!