McGregor Akkommodasie by Pony Cottage | LekkeSlaap
+22

Pony Cottage

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Pony Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cathy M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy M

Lieflike, ruim kothuis.

Ons het 'n paar aangename aande in Pony Cottage gehad - ons kon regtig langer hier gebly het en nog ontspan het. Ons het 'n plaaslike restaurant en die paar winkels (insluitend 'n pottebakkery) wat Sondag oop was besoek. Die huis het alles gehad wat ons benodig het, insluitend baie goeie internet. Beurtkrag het ons meer as een keer verras.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely spacious cottage.

We had a very relaxing couple of nights in Pony Cottage - could happily have stayed here longer for more tranquillity, relaxation and rest. Enjoyed our visits to a local restaurant and the few shops (including a pottery) that were open on the Sunday. The cottage had everything we needed including very good internet. Load shedding caught us by surprise on more than one occasion.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Byron J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron J
Gesin met klein kinders

We had an excellent stay at the Pony Cottage during the Robertson Wacky Wine festival.

Have stayed in McGregor 3 times already and the Pony Cottage is by far our favourite. Every convenience you can think of is catered for. The cottage is a lot more spacious than it appears in the photos due to its high ceiling in the open-plan living area. The location is excellent, just a short walk to the centre of the town. It is very suitable for younger children as the neighbouring animals love children. Will definitely be back again.

Tyl W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is. Ruim, sonnig en prakties. Vriendelike en hulpvaardige eienares.

Ons het heerlik gebly en gekuier in die landelike omgewing waar ons oral op ons fietse rondgery het en rondgesnuffel het. Ons het ten alle tye veilig gevoel het.

Julie C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike kothuis vir 'n stil en ontspanne wegbreek.

Ons het heerlik gebly by Pony Cottage. Die kothuis is pragtig, volledig ingerig met alles wat jy nodig het vir 'n perfekte paar dae weg.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A lovely cottage for a quiet, relaxing holiday.

We had a wonderful stay at Pony cottage. The cottage is beautiful, fully kitted out with everything we needed and perfect for a quiet few nights away.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Andre D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld.

Baie lekker gekuier. Synnov (gasvrou) het ons vriendelik ontvang en alles verduidelik. Die huis beskik oor alles wat nodig is vir 'n naweek. Dit is naby restaurante en besienswaardighede. Lekker kaggel en braai. Twee aparte en suite-kamers wat baie privaat is. Sal dit beslis aanbeveel vir familie of vriende, wat net 'n lekker wegbreek wil geniet.

Cynthia D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely setting and hosts friendly.

Quaint village, tranquil setting.

Liesl H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl H
Gesin met tieners

Ons hele gesin (insluitende die honde) was mal oor Pony Cottage.

Pony Cottage is mooi, ruim en skoon. Daar is 'n lekker groot tuin met 'n heining om. Daar is geen TV nie, maar die kinders was gelukkig met die WiFi. Die eienaars het aan als gedink - van 'n skêr tot koffie tot handseep.

Elsanie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, lig, stil en baie netjies. Het die kaggel baie geniet.

Baie aangenaam en sal beslis weer wil gaan.

Stephan C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C
Saam met vriende

Fantastiese stylvolle verblyf en die ligging was perfek!

Carrol en Synnov was baie gaaf en het na al ons behoeftes omgesien. Die huis is baie stylvol en die groot agtertuin tesame met die groot stoep was lieflik. Ons was binne stapafstand van al die restaurante. Ons beveel Pony Cottage beslis aan.

Vanaf R2 000
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Millstraat 25, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjOTgzZTI1LTBiMGMtNGYzMi1iOTczLTY3OTU3YjM2ODlmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 5 persone) 9 5 1 5 25 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.947778764597 19.825812767198
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za