Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poolside Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Russell Melick 5, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Poolside Guest House is 'n selfsorghuis op die eienaar se eiedom in Umtentweni in Port Shepstone. Dié eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die area se besienswaardighede kan verken.

Dié losstaande huis is agter die hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea en 'n badkamer met 'n stort word gedeel.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, en ander basiese toebehore om maaltye te kook. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek. gGratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot die swembad, stoepmeubels en braai-area op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eiendom is ideaal geleë naby 'n paar kroeë en winkels en is sowat 2 km vanaf Umtentweni se strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Poolside Guest House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Poolside Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 4

Ligging

  • Russell Melick 5, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Poolside Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Russell Melick 5, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe4d569485cb1f4d1e4aa1d32b67ab1e0dae8370dfe58ae1a749b46bb775f8f15a499de1755e9ac6414cbe8586ad86450d85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 5 mense 13 5 1 5 5 Russell Melick Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.717624369396 30.468531112707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem