Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poortje Game Farm

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 98

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Poortje Game Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amanda C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Een met die natuur.

Heerlik om in die natuur te kuier gehad. Amper soos kampeer gevoel. Storte nie by die huisies nie, maar was nie 'n probleem nie. Sal beslis weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poortje Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete, Gerhard en Hannelie.

Poortje Game Farm
J.j D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J.j D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Om so naby die natuur te leef met al die diere ens.

Met al die "bosgeriewe" besef 'n mens wat jy eientlik alles mis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poortje Game Farm se terugvoer

Hallo Oom,
Ons is bly dat julle so lekker gekuier het, ten spyte van die Junie koue. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Gerhard en Hannelie

Poortje Game Farm
Antonio P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio P
Saam met vriende

Absoluut wonderlik.

Pragtig en skoon. 'n Diamant beslis. Heeltemal uitgerus met alles wat nodig is, baie vriendelike bekendstelling aan die oord. Ons was nie kort van enige iets nie, die verblyf is so lekker en gemaklik. Ons sien al uit na om weer te kan terug keer vir nog 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poortje Game Farm se terugvoer

Baie dankie Antonio. Sien julle binnekort weer.
Groete, Gerhard en Hannelie.

Poortje Game Farm
Laan D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Het die rustigheid en stilte baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus K
Saam met vriende

Was baie lekker.

Was saam vriende daar. Was heerlik en rustig. Baie stil en baie natuurlik. Moet net sê baie dankie vir die lekker bly en sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poortje Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien!
Groete,
Gerhard en Hannelie

Poortje Game Farm
Arnold V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V

Alles wat jy nodig het om af te skakel.

Poortje het beslis my verwagtinge oortref. Gerhard en Hannelie lewer puik kliëntediens. As jy regtig wil afskakel en net uit die stad uit kom vir 'n kort wegbreek is Poortje net wat jy nodig het! Vir toekomstige besoekers het ek die volgende wenke: Poortje is baie goed toegerus. Moenie jou plek mors deur kombuisware, gasbottels, ens te vat nie. Vat net jou eie kos, drank en soveel hout soos jy kan inpak! As jy gaan met die hoofdoel om wild te kyk moet jy net in gedagte hou dit is nie 'n wildtuin nie. Daar is nie eksotiese wild nie. En Gerhard is vinnig om dit vir jou te sê ook. Daar is net bietjie wild maar die hoofaktiwiteit van jou besoek behoort nie wild kyk te wees nie. As jy iemand is wat hou van board games, vat saam want hier is 'n baie lekker lapa waar jy kan sit en hierdie tipe goed doen. Hoe groter die groep mense, hoe lekkerder die kuier! Hier is meer as genoeg spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poortje Game Farm se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer baie.

Groete
Gerhard en Hannelie

Poortje Game Farm
Chris H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Great setup for a bunch of families to get together and hang out.

Was great that all the families could be together at once, yet still be able to retreat to their separate accommodation units when needed. Kids enjoyed walking around the farm and making loads of fires. The pool is small and shallow enough not to be too big a concern for small kids. Large fridge helped keep food and drinks cold. And was great to be able to access a neighbouring farm to spend time on the Vaal River.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poortje Game Farm se terugvoer

Thank you, Chris. Family time is the best gift for Christmas. Hope to see you again.
Regards,
Gerhard, Hannelie and Inus

Poortje Game Farm
Darryl G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl G

Was ongelooflik lekker gewees!

Ons het so lekker gebly! Presies wat ons nodig gehad het! Geen fone, TV of winkels nie! Net familietyd en ontspan in die natuur! Dankie ook vir tannie Hannelie en oom Gerhard, julle is dierbaar en heeltyd gesorg dat ons als het wat nodig is! Ons sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poortje Game Farm se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Sien julle weer
Groete
Hannelie

Poortje Game Farm
Riana B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, beeldskoon, tuis. Lekker stil in die natuur.

Wat 'n ongelooflike plekkie. So gerieflik ingerig. Eienaar en werkers so vriendelik. So lekker stil en pragtig! Julle sien ons gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poortje Game Farm se terugvoer

Baie dankie Riana. Ons is bly julle het dit geniet. Sien weer
Groete Hannelie en Gerhard

Poortje Game Farm
Liezel B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Gesin met klein kinders

'n Plekkie waar jy jou rus en vrede kan vind.

Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Ons het lekker ontspan en goed uitgerus huis toe gegaan. Ons sal hulle beslis weer vinnig sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Manie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Maak mense mooi bewus van geen krag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weg van die stad se gejaag, baie rustig.

Om weg te kom van die stad se lawaai is, Poortje Game Farm uitstekend geleë. Net 'n uur se ry van Boksburg af. Sal weer gaan, want dit is bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poortje Game Farm se terugvoer

Dankie, Marinus. Sien julle weer.

Poortje Game Farm
Sam E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam E
Saam met vriende

Calm and relaxing in a real Africa environment.

It was extremely quiet and relaxing. The owners were very helpful and accommodating. It is very well equipped. Walking and quad biking. If you are a lover of rocks you will never be bored here. Would have to say that toddlers will need supervision.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kalm en ontspanne in 'n ware Afrika-omgewing.

Dit was baie stil en ontspannend. Die eienaars was baie behulpsaam en akkommoderend. Dit is baie goed toegerus. Stap en vierwielmotorfietsry. As jy 'n liefhebber van klippe is, sal jy nooit verveeld wees nie. Moet sê dat kleuters toesig sal moet hê.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 800
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R3 800
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poortje Game Farm, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNGZjOTkwLWJlNTMtNDY5ZC04NzJhLTc3NzgwNTVkYzM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 18 mense 13 5 1 5 Poortje Game Farm Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.022832 28.500565
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem