Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poortje Game Farm

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poortje Game Farm, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 18 mense

Beskrywing

Poortje Game Farm bied afgeleë selfsorgverblyf in 'n plaasomgewing op 'n Vrystaatse plaas met grasvelde, versteek tussen heuweltjies, met toegang slegs via 'n kronkelende grondpaadjie. Poortje is die ideale naweekbestemming en as jy in die middel van die week wil wegbreek.

Poortje Game Farm beskik oor 3 pragtige klipkothuise en 2 houtkothuise. As gevolg van die kothuise se unieke ligging, word dit slegs aan 'n groep van 18 gaste verhuur, ideaal vir 'n gesin of vriende. Elke klipkothuis het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n badkamer en 'n kaggel, asook 'n onderdakpatio. Die kothuise maak van ligte wat met sonkrag werk gebruik. Een van die houtkothuise het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die ander kothuise het 3 enkelbeddens elk.

Daar is 'n ruim boma, lapa en swembad voor die kothuise. Daar is ook volledig toegeruste kook- en braaigeriewe. 12 volt ligte word in die lapa voorsien en daar is 'n opwasarea.

Die kothuise is deur antieke klipmure en krale omring wat deur 'n ryk geskiedenis gevorm is. Verskeie wildsoorte kom op die plaas voor en vergader in die idilliese vallei wat na die Vaalrivier lei.

Poortje Game Farm bied die geleentheid om die Vrystaat se rustigheid te geniet met verskeie wild op die plaas, of om net op die plaas te rus, na die beeste en skape te gaan kyk, en vars lug in te asem. Dis die ideale wegbreek uit die stap met 'n lieflike sterrehemel. Doendinge sluit, wildkyk, voëlkyk en voetslaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Poortje Game Farm sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Poortje Game Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 98

Jaar gelys 11

Ligging

  • Poortje Game Farm, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Gaste dink Poortje Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Villiers Vrystaat
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poortje Game Farm, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNGZjOTkwLWJlNTMtNDY5ZC04NzJhLTc3NzgwNTVkYzM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 18 mense 13 5 1 5 Poortje Game Farm Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.022832 28.500565
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem