Poortjie Guest Farm
B&B
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poortjie Plaas, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Poortjie Guest Farm bied gastekamers op 'n skaap- en wildsplaas langs die R403, sowat 40 km vanaf Vosburg en 65 km vanaf Prieska. Die gastehuis is 'n ideale oornagplek vir gaste wat deur die area reis.
Verblyf by Poortjie Guest Farm word in 5 gerieflike kamers gebied wat elkeen tussen 3 en 4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ontbyt is ingesluit en aandete kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Die gastehuis het 'n sitkamer, kuierarea met 'n pooltafel en 'n kroeg, en 'n lapa met 'n braai-area. Veilige parkeerplek is ook op die plaas beskikbaar.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Poortjie Plaas, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Bo-Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poortjie Plaas, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom