LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Poplar Grove Farm House | LekkeSlaap
+9

Poplar Grove Farm House

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar Laning Farm, , Midlands, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Poplar Grove is in die hartjie van die Middellande en bied lieflike selfsorgverblyf. Die huis is ideaal vir gesinsvakansies of net 'n wegbreek waar die enigste geraas dié van die plaas is.

Die huis bied gaste 3 en suite-slaapkamers ingerig met dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n aparte gaste-badkamer beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n yskassie, 'n oond met 'n stoof en 'n koolstoof. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en beskik ook oor 'n TV, DVD-speler en 'n knus kaggel. Daar is 'n eetarea en die studeerkamer het oorgenoeg boeke om enige boekwurm gelukkig te hou.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Poplar Grove Farm House
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Poplar Laning Farm, , Midlands, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Poplar Grove Farm House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar Laning Farm, , Midlands, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NWNhZDM3LTYwMGYtNDMxNC1hNWZjLTQ1N2U1NThhNDRmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 4 Poplar Grove Farm Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.400387 29.787223
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!