Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poplier Huis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Poplier Huis
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
L C S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L C S
Gesin met tieners

Ontspanne, mooi omgewing en kunstige dorpie.

Baie lekker gebly. Pragtige, ruim, gemaklike huis. Heerlike agterstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Baie dankie vir die tyd om 'n resensie in te stuur!

Poplier Huis
Brigitte D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte D
Gesin met tieners

Peaceful, beautiful and relaxing.

We had a wonderful time, the kids loved the upstairs rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Thank you for the review, Brigitte. It is appreciated!

Poplier Huis
Nina C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina C

Spacious and cosy.

We had a wonderful stay at Poplier Huis, the house is lovely and spacious, with all amenities available. The fireplace was a winner in the cold weather. I would definitely recommend it. The only negative was the host had a terrible attitude but we did take that up with the owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Thank you, Nina. Glad you had a good stay. We will continue to up the game with the hostess as we discussed.
Please do come stay again, Poplier is a great base for a group of friends or family as the house just comes alive with enough space for each. I appreciate the time taken for the review.

Poplier Huis
Jackie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie C
Saam met vriende

A very pleasant stay. The fire-place was a big plus during cold and rainy days and nights. Sleeping was comfortable and cosy.

While most of our expectations were met, we found the kitchen to be understocked when it comes to pots, glassware, and bowls for food preparation. The outside area is also very muddy and caused cars to be stuck.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Thanks for the review Jackie. Glad you had a cosy stay. We have updated some items in the kitchen. The municipality is just trenching and repairing cables in Caledon road outside, so that's temporary.
Thanks again for your stay.

Poplier Huis
Coenraad V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad V
Saam met vriende

Perfect stay!

Needed nothing more, loved the location most!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Many thanks for your time to write a review Coenraad, we really appreciate it.

Poplier Huis
Gert V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweek gehad saam met gesin en familie. Huis is lekker ruim vir 'n gesin en familie.

Die stoep en braai-area is 'n baie lekker kuierarea met baie potensiaal, ons het dit benut, maar die stoep was vuil, vol voëlmis en nie gemop/gevee nie. Ons het self skoongemaak. Die braairoosters moet vervang word, was vuil met vorige gebruikers se aanbrandsels en in geheel nie in 'n goeie toestand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Dankie Gert vir jou resensie. Ek sal die braairooster nagaan.

Poplier Huis
Niel B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel B

Naweek wegbreek.

Poplier huis is sterk aan te beveel. Pragtige huis met kwaliteit meubels en toerusting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd om 'n resensie in te stuur Niel, ons waardeer dit! Bly jy en die familie kon by Poplier goed uitrus, dankie weereens - kom kuier weer gerus.

Poplier Huis
Veaan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veaan B
Saam met vriende

Beautiful home, comfortable and perfectly located. Great host.

I will definitely recommend or use Poplier Huis again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Thank you very much, Veaan. You are welcome. Come back soon and enjoy some country air again.

Poplier Huis
Steven S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Steven S
Gesin met tieners

Very spacious house, will definitely recommend.

Enough space for 2 families, nice braai area and garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Thanks, Steven we appreciate the review, we know it takes a bit of time but it helps us and future guests a lot. Hope to see you all in Greyton again.

Poplier Huis
Des D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des D
Gesin met tieners

Absolutely wonderful!

I think the 5 stars say it all - a fantastic spacious cottage in the most beautiful village in the Cape!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Thank you for taking the time to send in a review Des, I really appreciated it. Glad you had a good break in Poplar and enjoyed Greyton.

Poplier Huis
Yvette V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Saam met vriende

Skoon, gemaklik en waarde vir geld.

Die huis was heerlik groot, ons was sewe mense en het maklik ingepas. Geriewe was goed en als wat 'n mens nodig het. Skottelgoedwasser was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg! Ons hoop ons sien julle weer in Greyton, julle is welkom.

Poplier Huis
Harry C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry C
Saam met vriende

Baie lekker huis en sou net graag die krag gekoppel wil hê vir loadshedding.

Huis baie lekker. Die twee enkelbeddens in die boonste kamer is net baie raserig en dit is 'n steuring vir persone wat daar slaap. Al negatief van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Dankie vir jou tyd om 'n resensie in te stuur. Ons waardeer dit.

Poplier Huis
Carin S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S

Heerlike kuierhuis.

Die huis is heerlik ruim en baie goed toegerus. Ons het Greyton toe gekom vir 'n fietsry naweek saam met vriende. Almal kon heerlik bly, en saam kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd om 'n resensie te gee. My bergfiets verlang nou ook vir die Greyton roetes.

Poplier Huis
Yvette K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette K
Saam met vriende

Pleasant, but a few things need serious attention.

Lovely house, but stairs are narrow and steep with bannister that is not totally securely (solidly) fixed, door to balcony does not work, so have to go through bedroom door (not great walking through someone's bedroom), kitchen door cannot lock from outside. Off road parking is not secure (unlocked gate). Cutlery, crockery and particularly glassware is bargain basement (would be embarrassing to invite friends for drinks), grout in showers need cleaning, DStv not all channels. Would be nice to have at least some fire wood and instructions how to use top TV particularly. Badly placed mirror in top bedroom. No place to put suitcase if not unpacking. Also needs more than one light (only in kitchen) during load shedding as house is very dark. Portable battery operated lights would help. Please put firewood ash around lemon tree as it needs feeding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V
Gesin met klein kinders

Lovely spacious house within walking distance of the main road with its quaint shops and superb restaurants.

House was very well-equipped and spotlessly clean. Within walking distance of the main road with its lovely quaint shops and superb restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Thanks for your review Lara! Hope to see you and yours in Greyton again soon.

Poplier Huis
Reinette D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D
Saam met vriende

Heerlike, gesellige kuierhuis! Ons het die kaggel baie geniet.

Die huis is baie stylvol ingerig en het alles wat jy nodig het vir 'n lekker ontspanne naweek op Greyton. Die Saterdagmarkie was lekker om deur te stap en die restaurante is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Dankie Reinette! Ons is bly julle kom lekker ontspan

Poplier Huis
Tersia L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia L
Saam met vriende

Ons het 'n heerlike, baie koue naweek gehad.

Poplier Huis het 'n uitstekende ligging en naby alles in die pragtige dorpie. Die huis is goed toegerus, ons het veral die skottelgoedwasser geniet. Ons is baie goed verwelkom deur Melanie en sy het ons op hoogte gehou van restaurante ens. Die enigste probleem was die onophoudelike geblaf van die bure se hond/honde. Dit was vanaf Vrydagaand. Ons het juis die Greyton Brew Run kom doen maar dit was onmoontlik om die middag te kon rus na die hardloop, asook Vrydagaand en Saterdagnag. Ek sou voorstel dat daar ernstig met die bure gesels word om die kwessie op te los.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Dankie vir jou tyd om 'n resensie te plaas, ons waardeer dit!
Jammer om te hoor dat iets die buurman se hond op julle besoek gepla het, gewoonlik is hulle honde rustig. Laat weet net 'n volgende keer asb tydens 'n besoek vir ons gasvrou sodat ons iets kan doen.

Poplier Huis
Kobus R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wintersnaweek op Greyton.

Die huis is mooi ruim met 'n groot leefarea en kaggel vir die koue wintersaande. Daar is 'n groot skuifdeur wat uitgaan na die braai area met 'n lekker groot grasperk. Die agent wat die sleutels vir ons gegee het was baie behulpsaam en was daar toe ons gearriveer het. Alles was mooi skoon en netjies in die huis, en dit is naby die hoofstraat geleë so stapafstand van die restaurante en koffiewinkels af. Definitief die moeite werd om by Poplier Huis te bly as jy vir 'n naweek Greyton toe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Dankie, Kobus! Bly julle het Greyton en Poplier geniet.

Poplier Huis
Ninon L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ninon L
Saam met vriende

Baie lekker en netjiese huis met genoeg spasie vir 2 gesinne met kinders.

Als wat ons nodig gehad het was beskikbaar in die huis. Die huis was baie netjies en perfek vir ons 2 gesinne met 2 kinders elk. Genoeg kamers en badkamers en 'n ruim leefarea met als wat ons benodig het vir die naweek. Stapafstand vanaf die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O
Gesin met klein kinders

Contemporary & lots of space.

This place has a large spacious lounge and dining area and an additional eating area next to kitchen. Was nice to have space to spread out. Clean and simple decor. Easy couple of blocks walk to town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

I am glad to hear you and yours recharged and relaxed at Poplar. Many thanks for the review John, we hope to see you again in Greyton.

Poplier Huis
Izette A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette A
Gesin met tieners

Lieflike huis in 'n pragtige dorp.

Ons het heerlik gekuier. Die huis is baie goed ingerig en als was baie netjies. Hoewel dit koud was is daar genoeg verwarmers, so ons het warm geslaap. Die dorp bied soveel om te doen of jy kan maar net in die son sit op die stoep. Sal graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

'n Goeie blaaskans is goed vir die siel, dankie vir jou resensie. Ons hoop ons sien julle weer in Greyton binnekort.

Poplier Huis
Nicolette K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K
Gesin met tieners

Alles wat ek nodig gehad het om te ontspan.

Die verblyf was heerlik in Greyton. Naby genoeg aan besige hoofstraat om te stap. Melanie was behulpsaam met spyskaarte en aanbevelings vir restaurante a.g.v. Covid-beperkings. Die huis was skoon, netjies en stylvol gemeubileerd. Beddegoed heerlik warm. Alarm gee ook die ekstra gevoel van veiligheid. Die stoep om laaste bietjie namiddag son op te vang, en dan kaggel vir as die son sak, was 'n wenner-kombinasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd om 'n resensie te gee. Kom kuier weer in Greyton, ons sien uit om julle weer te sien!

Poplier Huis
Stephen W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Stephen W
Saam met vriende

A nasty surprise after initial great communication.

On booking and immediately paying the full amount for the house that accommodates 8, we received good communication from the owner and we were looking forward to spending a weekend away with friends in this seemingly well-kitted out self-catering house. We were 4 people for 2 nights. On arrival, the appointed hostess Melanie, sent another person to meet our friends who arrived a few hours before us. Neither was she present on check-out - Melanie sent her husband to collect the key after we contacted her. It was very clear that the house had not been prepared for our arrival (or departure) - at all! This included the hot water cylinder had not been switched on, beds were not made, guest towels had not been put out, no Covid-19 sanitisation protocols in place, fridge not switched on, the fireplace still had ash in. It was evident that no cleaning had been done to prepare this property for guests - dust everywhere so bad - that we are still battling hay fever and sinus headaches. The worst probably was that the showers had not been cleaned, and two of the toilets not flushed - just unacceptable. On looking for a broom to at least sweep the dining and living area of leaves and debris, none was to be found anywhere in the house. We found clean, but stained and wrinkled bedding in a cupboard in the dining room to make up beds. The pillows had no protectors on it; the age and well worn smell and discolouration of these were nauseating. There was no explanation of the electronic security system, which caused us twice to set off the alarm by accident; the security gates can do with lubrication and was really troublesome to open. The back door could only lock from the inside, so access to the parked vehicles was from the street, around the house, only. The garden was a lovely size, but it is clear that someone was interrupted doing pruning - there were bundles of offcuts next to the hedges, the stoep had not been cleaned. I could go on, but I have better things to do with my time. In short: This was by far the worst experience we ever had! General maintenance is severely lacking in this property - sad, as it has great bones and potential. Hygiene and cleanliness is non-existing - I don't know what else to say - it was dirty. Which was as supposed to be a highlight and long anticipated weekend, turned out to be a nightmare.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Our check-in and setup failed completely and we apologize hugely for that, a recent storm blew in and knocked down part of the fence which we were able to patch before your visit and Mel got diverted. An extra pre-check and better check-in we will set in and I will follow up.
Our neighbours seem to have had a blockage that caused the toilet burps and a strike at Greyton's dumpsite meant a pile of cuttings were left on the lawn by our gardening service. I can't apologise for the mountain water, it does cause discolouration nor can we control the weather or strikes or our neighbour's waterworks. Still, apologies that we dropped the ball on setup and check-in, that part is solidly on us.
After such a bad experience I doubt you will return to Poplar but if by some means you do, I will gladly give a generous discount to try to make up a small part of this.

Poplier Huis
Andre A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker kuiernaweek.

Wat 'n ongelooflike lekker naweek saam met die familie, die huis het al die verwagtinge oortref, die huis bied 'n lekker groot leefarea waar ons baie lekker kon kuier, games speel ens. alles was mooi skoon en netjies, die reëlings rondom die sleutels ens. was baie goed en op tyd. Die huis is geleë in 'n baie rustige area, maar ook stapafstand van die markie, winkels ens. Ons kan dit aanbeveel vir groepe van tot 4 pare, soos ons was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Beste Andre,

Baie dankie vir die resensie! Tyd saam met geliefdes is goue ure, ons is bly dat Poplier julle kon huisves en rustigheid verleen.
Sterkte voorentoe.

Groete,
Craig

Poplier Huis
Sonja G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja G
Gesin met klein kinders

Die huis is pragtig en perfek vir gesinswegbreek.

Alhoewel die huis absoluut pragtig is, was ek teleurgesteld met die beddegoed en handdoeke. Dit was nie skoon nie. Die venster in die kamer waar ons geslaap het, was ook stukkend en die glasskerwe is baie gevaarlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Poplier Huis se terugvoer

Beste Sonja,

Baie dankie vir jou tyd en die resensie! Ons is bly dat julle Greyton en Poplier geniet het, en dat die blaaskans vir julle as familie goed vir die siel was.

Ons sal die venster aanspreek so gou moontlik en 'n twee keer die beddegoed en handdoeke nagaan.

Ons hoop om julle gou weer te sien! Sterkte met die jaar vorentoe.

Groete
Craig

Poplier Huis
Vanaf
R3 360
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 360
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 360
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 17, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde8ec5e4de65050968946f9b50d91829834bc6f4fe6f04ed42d25fe5b14e1dd40b3e6b888bc16c459f4db3c50108955d198b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag, vir 8 mense 25 5 1 5 17 Buitekant Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.054975766859 19.604494486262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem