Pennington Akkommodasie by Porpoise Place | LekkeSlaap
+10
+10

Porpoise Place

Selfsorg
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porpoise-rylaan 4, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Porpoise Place is 'n helder en rustige selfsorgkothuis in Pennington en is net 30 m vanaf die strand en die Pennington Skiboot-klub is nabygeleë.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n pragtige buite-kuierarea met sitplek en 'n plonspoel.

Slaapplek

’n Bespreking by Porpoise Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Porpoise-rylaan 4, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porpoise-rylaan 4, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebd2f2c4c693c2957059dfce99f9517a91478dbfaf385609a66932fce79514e9be36ea57481334abbd6e15a317c15cb4b1df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 6) 4 Porpoise Drive Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.37282168925 30.702021300594
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za