Port Alfred Akkommodasie by Port Alfred Holiday Home | LekkeSlaap
+9

Port Alfred Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sportsweg 19, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Port Alfred Holiday Home bied selfsorgverblyf in Port Alfred. Die huis is ideaal geleë, sowat 2,1 km van Port Alfred se oos-strand af.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en ander nodige toebehore wat gaste vir selfsorgdoeleindes sal nodig kry. Die leefarea langsaan lei na 'n dek met 'n ingeboude braai.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig agter 'n hek beskikbaar. Klein en medium-grootte troeteldiere wat goed gemanierd is, word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Port Alfred Holiday Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sportsweg 19, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sportsweg 19, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec8da188428db9f78ef683844813ecdc5a9ed8d7e029df21102b287a2a6432221932d9d085aafb69a13c690d2e83cdad728d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 19 Sports Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.593908 26.898013
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za