Port Edward Sea Breeze Accommodation
Opsomming van Resensie
Zinhle M - Aug 2022
Gemiddeld
We had an amazing, peaceful and beautiful weekend.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Hi Zinhle , thank you for your kind review. We hope to see you again soon!
Nangamso S - Jul 2022
Gemiddeld
Fantastic and enjoyable.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Hi Nangamso, thank you for your kind review. Extra blankets have been added. See you next time.
Henry J - Jul 2022
Gemiddeld
Baie lekker gebly! Sal definitief weer so maak.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
More Henry, ons is bly dat julle lekker gebly het. Sien weer!
Dave G - Jun 2022
Gemiddeld
Very comfortable and enjoyable.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Thank you Dave. We hope to see you again soon.
Daryl C - Apr 2022
Gemiddeld
Good and clean just damp damage.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Hi Daryl, thank you for the review. Sorry about the damp. The 250mm of rain we had week before last caused some damage here. We have taken Room 2 out of service, and are fixing the problem with the mold, hopefully permanently now. Our road has also been repaired, so all will be ok now. Thanks for staying with us, we hope to see you again.
Tersia L - Mrt 2022
Gemiddeld
Dis 'n gastehuis. Die kamers wat uitverhuur word, ruik erg na muf, en die reuk trek nie uit nie.
Lees meerPort Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Goeie dag, jammer dat julle nie lekker gebly het nie. Ons het wel 'n muf probleem, wat ons maar heeltyd probeer beperk. Ons huis is 370 meter van die see af , en met die goeie rëen wat ons net voor u aankoms gehad het, het dit vererger. Ons het die 2 plekke teen die muur weer oorgedoen, en 'n nuwe produk aangewend wat die damp stop sit. Dit is al klaar baie beter.
Die yskas werk 100%, ek het hom eers aangesit net voor u gearriveer het. Mý fout, ek vra om verskoning daarvoor.
Die oord langs ons is die Port Edward Holiday Resort, nie Sea Breeze nie. Daar is wel 'n bordjie op ons hek, wat die naam duidelik aandui.
Ons is weereens jammer dat u nie lekker gebly het nie.
Groetnis,
Daan.
Naas H - Mrt 2022
Gemiddeld
Dit is baie mooi toegerus en dis baie mooi skoon en netjies.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Ons probeer maar. Moeilik om heeltyd teen die see te veg! Sien julle weer!
Nangamso S - Jan 2022
Gemiddeld
Nice, enjoyable and the venue was very safe and secured. Essentials were provided.
Jan H - Jan 2022
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Ons lokale poekisiëerinhs forum, saam met die SAP en GP Securiteit is besig om die strand uit te sorteer. Dit is al klaar baie stiller, en drankbeheer word nou toegepas.
Manogaran P - Jan 2022
Gemiddeld
The venue is nice and clean.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Hi, thank you for your review.
Our roads get graded every now and then and have been done after you left. Lightstruck was also digging up the pavements to install fibre, causing our roads to be narrower and untidy.
However, they are finished with the project now, and our roads leading to our house is as good as it can get.
Chris S - Jan 2022
Gemiddeld
Amazing diens.
Heather P - Jan 2022
Gemiddeld
Awesome.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Heather, thank you for your kind review. We hope to see you soon!
Sanet D - Jan 2022
Gemiddeld
Baie vriendelike mense. Alles wat ons nodig gehad het was daar.
Khuthala M - Des 2021
Gemiddeld
We had a great time. It's peaceful and safe.
Mandy W - Des 2021
Gemiddeld
Spotlessly clean and conveniently located for the casino.
Daleen M - Des 2021
Gemiddeld
Baie bekostigbaar, eienaars peesoonlik betrokke by hul gastehuis.
Hanna H - Des 2021
Gemiddeld
Baie lekker en die rustige atmosfeer is wonderlik.
Ronel H - Nov 2021
Gemiddeld
Heerlik gekuier.
Dries S - Nov 2021
Gemiddeld
Veilig en vriendelik.
Nomzekelo M - Nov 2021
Gemiddeld
Everything was good.
Sunil M - Okt 2021
Gemiddeld
Great location.
Gaby M - Sep 2021
Gemiddeld
Great service.
Jonathan H - Aug 2021
Gemiddeld
Awesome view.
Ayabulela M - Aug 2021
Gemiddeld
Value for money.
Monique R - Aug 2021
Gemiddeld
Unit was clean but there is black mold everywhere, internet was not available, had to request it and was poor signal.
Nangamso S - Jul 2021
Gemiddeld
It was good and enjoyable.
Jacobus J S - Jul 2021
Gemiddeld
Very pleased stay.
Bennie L - Jul 2021
Gemiddeld
Lekker en kommervry.
Ramona I - Jul 2021
Gemiddeld
My home away from home.
Nomasotsha N - Jun 2021
Gemiddeld
100%
Jo-ann V - Mei 2021
Gemiddeld
Quiet and so clean, lovely owners.
Sandisiwe N - Mei 2021
Gemiddeld
It was a nice trip in a good place.
Prem S - Mei 2021
Gemiddeld
We were very happy staying at Sea Breeze.
Andre S - Mei 2021
Gemiddeld
Vriendelike diens, heerlike bed.
Thato M - Apr 2021
Gemiddeld
I enjoyed my stay calmly.
Joey S - Apr 2021
Gemiddeld
Die verblyf was fantasties!
Corna S - Mrt 2021
Gemiddeld
Gemakliker slaapplek.
Lees meerMartin J - Feb 2021
Gemiddeld
Basic but functional for long or short stay in a quaint little town with some good restaurants.
Zane N - Feb 2021
Gemiddeld
Rustig.
Deon G - Jan 2021
Gemiddeld
Wonderlik
Ilse O - Jan 2021
Gemiddeld
Lekker.
Izalda S - Jan 2021
Gemiddeld
Unhappy.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Thank you for your review, we would like to make the following clear. As advertise we are walking distance from the beach as most guests walk down the 400meter. We also advertise its an non-smoking establishment and therefore do not offer an separate space or roof for smoking guests. We also state clearly that we do not allow any children on the premises but you asked if we can change your booking from 2 aduts to 1 Adult and 1 child and we went out of our way even if its not allowed to assist your request.
Chanel S - Jan 2021
Gemiddeld
Baie lekker.
Lukas H - Des 2020
Gemiddeld
Rustig en ontspannend.
Kevin N - Okt 2020
Gemiddeld
Underwhelming.
Zinnia W - Okt 2020
Gemiddeld
Lovely holiday destination
Adriaan D - Sep 2020
Gemiddeld
Absolutely peaceful and refreshing.
Cheriett T - Mrt 2020
Gemiddeld
Very nice. They need to do some upgrades.
Karen N - Feb 2020
Gemiddeld
Die kuier by Port Edward Affordable Rooms was baie lekker en het dit baie geniet en sal weer van hulle gebruik maak.
Ram S - Feb 2020
Gemiddeld
Excellent, affordable and safe.
Merridy F - Jan 2020
Gemiddeld
Gesellige netjiese, skoon verblyf. Uitstekende tariewe.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Cosy neat clean accommodation. Excellent rates.
Helpful and friendly host started our stay in a great way. Our room was spotless and very cosy. I will recommend to everyone value for money and a wonderful stay.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Andre S - Jan 2020
Gemiddeld
Good value for money.
Jean Hunter M - Jan 2020
Gemiddeld
Die diens was puik, stil en mooi.
Jimmy B - Jan 2020
Gemiddeld
Very good.
Nkosinathi N - Des 2019
Gemiddeld
The place was awesome, thank you very much.
Fanelesibonge S - Des 2019
Gemiddeld
Nice host, Olga.
Jaco B - Des 2019
Gemiddeld
Wonderlike verblyf!
Rianie G - Nov 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Sandisiwe N - Nov 2019
Gemiddeld
I really enjoyed my trip.
Fanie B - Nov 2019
Gemiddeld
Heerlik & rustig
Jj V - Okt 2019
Gemiddeld
Awesome diens en ligging.
Sandra H - Sep 2019
Gemiddeld
Alles is in plek.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Everything is in place.
Bed needs to be replaced.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Sli J - Jul 2019
Gemiddeld
Best place I've been visiting this place for quite some time now and still to visit further.
Stefan C - Jul 2019
Gemiddeld
Gemaklik, goed gerus.
Antonio T - Jun 2019
Gemiddeld
Very inconvenient.
Lees meerJaco B - Jun 2019
Gemiddeld
Ongelooflik lekker en so mooi uitsig.
Marinda H - Apr 2019
Gemiddeld
Die kamer is ruim ingerig en bevat alles nodig. Ongelukkig is daar geen afdak waar mens kan rook wanneer dit reën nie.
Lees meerMammoni M - Apr 2019
Gemiddeld
Value for money.
Francois B - Apr 2019
Gemiddeld
Quite a nice stay for the money.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Dear Francois,
Thank you for your recent stay and review.
We have upgraded you to Room 2 with sea view at no extra cost as you booked Room 3 with no view from the room.
February, March and April and most of May are normally our heavy rain season and this year during March and April we had extremely bad weather with only a few days of sun. Due to humidity in the air and no sun, the small rooms do start to get problems with damp inside. We can promise you that we take care of it but with the bad weather, it is impossible to get the walls dry enough it fix the problem.
Regards,
Port Edward Affordable Rooms
Louis M - Mrt 2019
Gemiddeld
Lekker mooi, uitsig, rustig.
Sarie W - Mrt 2019
Gemiddeld
Awesome.
Chris H - Feb 2019
Gemiddeld
Rustige ligging.
Braam B - Feb 2019
Gemiddeld
Was baie lekker, sal were gaan.
Elmarie V - Jan 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Sonja E - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was baie lekker!
Barney V - Jan 2019
Gemiddeld
Uitstekende vriendelikheid en diens.
Bernise W - Jan 2019
Gemiddeld
Lovely and peaceful place.
Annelien N - Jan 2019
Gemiddeld
Beste diens by 'n mooi plek, baie dankie.
Estelle N - Des 2018
Gemiddeld
Perfekte plekkie by die see.
Liezl D - Des 2018
Gemiddeld
Vriendelike diens.
Sli J - Nov 2018
Gemiddeld
The place is awesome so is the welcome is warm and friendly.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Thank you for your recent stay and the 5-star rating. We look forward to welcoming you back soon.
Marié V - Okt 2018
Gemiddeld
Skoon en netjies en loopafstand vanaf die strand.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Beste Marie,
Baie dankie vir die vriendelike en goeie terugvoering. Ons gaste se opinie beteken vir ons baie.
Hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Anita
Marthinus B - Okt 2018
Gemiddeld
Vriendelikste en mees behulpsame eienaars.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering. Ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita.
Reney M - Sep 2018
Gemiddeld
Home away from home, with smiles and friendliness!
Riaan S - Mei 2018
Gemiddeld
Ek sal beslis weer daar bly. Goeie waarde vir geld in 'n rustige deel van Port Edward. Ek was nie een oomblik bekommerd oor my duur toerusting nie. Dankie vir 'n tuiste terwyl ek so ver van my huis was.
Lees meerPort Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering. Ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita.
George C - Mei 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering. Ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita.
Conrad I - Mei 2018
Gemiddeld
Die kommerlose verblyf was wat my vrou en ek benodig het.
Lees meerPort Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering. Ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita.
Sunette D - Mei 2018
Gemiddeld
Absoluut wonderlik!
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita.
Mable B - Apr 2018
Gemiddeld
Fantastiese, rustige, baie netjiese verblyf.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering. Ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita.
Daan H - Mrt 2018
Gemiddeld
Dit was skoon, netjies, rustig en lekker see uitsig.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering. Ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita.
Suzette K - Jan 2018
Gemiddeld
Heerlik rustig.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering. Ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita.
Brenda B - Jan 2018
Gemiddeld
Heerlike vakansie, naby als en mense vriendelik en behulpsaam.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita.
Kleinhans L - Jan 2018
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita.
Jeanette V - Des 2017
Gemiddeld
Very enjoyable.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita.
Phumza Q - Okt 2017
Gemiddeld
Perfect.
Port Edward Sea Breeze Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir 'n vriendelike en goeie terugvoering ons gaste se opinie beteken vir ons baie. Hoop om u gou weer terug te verwelkom. Groete, Anita.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cardiff-weg 12, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 10