Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cardiff-weg 12, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Breeze self-catering Accommodation bied rustige verblyf in Port Edward op die kus met 'n uitsig oor die Port Edward Vakansie-oord en die bekende Splash Rock en Indiese Oseaan. Die verblyf is net 380 m van die strand af.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers. Alle kamers het 'n gemaklike dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met OpenView HD-kanale, 'n kombuis met 'n ketel, broodrooster, mikrogolf, elektriese braaipan, 'n stoofplaat en 'n yskas-vrieskas, asook 'n waaier en 'n balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Kamer 1 is op die boonste verdieping.

Daar is 'n braai-area en veilige oop parkeerplek op die perseel. Al die kamers het elk draagbare braaigeriewe beskikbaar. Dit is baie veilig om in Port Edward te stap gedurende die dag of nag. Neem asb. kennis dat gaste nie die swembad mag gebruik nie.

Die verblyf is ook binne stapafstand vanaf die Sentra Supermark en Bootleggers Pub and Grill en die Wreck-restaurante op die hoofstrand. Die gewilde Splash Rock waar gaste kan visvang is net 400 m se stap ver en die Sao Jana Portugese Monument, Port Edward se hoofstrand, Silverstrand, met wegneemeetplekke en 'n roomyswinkel is net 300 m ver. Die strand het lewensredders en haainette en die NSRI-boothuis is naby. Visvangbote mag van die strand af gelanseer word. Die Wild Coast Sun Casino and Resort is 10 minute se ry ver en daar is vele ander unieke vermaakopsies naby.

Daar is sonkrag sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Ons het soms probleme met watertoevoer. Ons het egter 'n 5000-liter watertenk en was net een keer heeltemal sonder water.

Daar is 'n sonkragstelsel by hierdie verblyf sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 109 resensies vir Sea Breeze self-catering Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Cardiff-weg 12, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Breeze self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cardiff-weg 12, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e3b38ea1b683a5107bc6945f0b9e67f62b51a8314f3a1343dd301310aae03d2d5f8c1d6f9732d0368efc42046f5a7966c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 109 5 1 5 12 Cardiff Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.049257098184 30.226502167004