by Port Edward Sea Breeze Accommodation | LekkeSlaap
+25

Port Edward Sea Breeze Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cardiff-weg 12, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Port Edward Sea Breeze Accommodation bied rustige verblyf in Port Edward op die kus met 'n uitsig oor die Port Edward Vakansie-oord en die bekende Splash Rock en Indiese Oseaan. Die verblyf is net 480 m van die strand af.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers. Geen babas of kinders onder 10 jaar oud word toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Alle kamers het 'n gemaklike dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met OpenView HD-kanale, 'n kombuis met 'n ketel, broodrooster, mikrogolf, elektriese braaipan en 'n yskas, asook 'n waaier en 'n balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Kamer 1 is op die boonste verdieping.

Daar is 'n braai-area en veilige oop parkeerplek op die perseel. Kamers 2 en 3 het elk draagbare braaigeriewe beskikbaar. Dit is baie veilig om in Port Edward te stap gedurende die dag of nag.

Die verblyf is ook binne stapafstand vanaf die Sentra Supermark en Bootleggers Pub and Grill waar gaste na karaoke-aande kan gaan of vertonings kan gaan kyk. Die gewilde Splash Rock waar gaste kan visvang is net 400 m se stap ver en die Sao Jana Portugese Monument, Port Edward se hoofstrand, Silverstrand, met wegneemeetplekke en 'n roomyswinkel is net 300 m ver. Die strand het lewensredders en haainette en die NSRI-boothuis is naby. Visvangbote mag van die strand af gelanseer word. Die Wild Coast Sun Casino and Resort is 10 minute se ry ver en daar is vele ander unieke vermaakopsies naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 95 resensies vir Port Edward Sea Breeze Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Cardiff-weg 12, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Port Edward Sea Breeze Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cardiff-weg 12, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e3b38ea1b683a5107bc6945f0b9e67f62b51a8314f3a1343dd301310aae03d2d5f8c1d6f9732d0368efc42046f5a7966c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 12 Cardiff Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.049257098184 30.226502167004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem