Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Edward Holiday Resort

Oord

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

PORT Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 34 resensies vir Port Edward Holiday Resort
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Willie O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie O
Saam met vriende

Eenvoudig.

Goeie plekkie om te bly en ander goed te doen rondom die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Indrin P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Indrin P
Gesin met tieners

Place is fantastic.

The chalets need a little bit of upgrade and improvements, but everything else from the staff to the location was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Dis 'n groot, gerieflike en lekker plekkie. Ons was baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monrey D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Monrey D
Gesin met klein kinders

Harde musiek, baie onnet buite.

Die plek kort maintenance, daar is mos alge wat op die dakke groei en op die mure en braaiplekke buite al die eenhede, dit lyk slordig, die meubels in die sitkamer was stokoud en stukkend ons kon slegs op 1 van die banke sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco H
Gesin met klein kinders

Akkommodasie kort dringende opknap en instandhouding. Gras is lank en plek kort aandag.

My akkommodasie was glad nie op standaard nie. Ek sal graag weer die plek wil gebruik, maar nie voor daar instandhouding en opknapping plaasgevind het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonkululeko Hycynthia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nonkululeko Hycynthia M
Gesin met tieners

They are disorganised.

Rooms were not prepared and I was told that they don't know about out my booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hellix H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hellix H
Saam met vriende

Gerieflik met goeie ligging.

Bekostigbaar, goeie ligging.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peta S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peta S
Gesin met klein kinders

Good value for money.

The unit was ready for early check-in as per our request, it was clean, and the staff was very friendly. Overall good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loyiso S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loyiso S
Gesin met klein kinders

Pleasant.

The stay was great only thing I wasn't impressed with was the security who stormed into my room to confirm booking. The whole experience was uncomfortable as he took a picture of my booking on my phone and was looking around my room only to confirm that indeed the booking and payment was made and that error was on their side they gave me room 05 instead of 07 with a double bed. I had booked 2 cottages M1 and 05 single beds which was supposed to be double bed. Otherwise I really enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henry F
Gesin met klein kinders

Rustig.

Die woonstel het lekker spasie, al wat ons nie van gehou het nie was die feit van al die miere, kokkerotte, gordyne wat oral uitgehaak is en die stort wat baie vuil was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Studio eenheid met see uitsig.

Die eenheid is oud, maar die bed was gerieflik en beddegoed skoon. See uitsig, maar lawaaierige piekniekers oorkant pad bederf die rustige atmosfeer. Ons het net een nag oorgeslaap, so dit was goed genoeg en ons het gekry waarvoor ons betaal het. Parkering is onder afdak. Sekuriteit is vriendelik en goed. Ons het van eenheid verander en dit was geen probleem nie. Sal nie langer in die studio wou bly as net die een nag nie. Die groter eenhede op die gronde lyk beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renalda T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renalda T
Gesin met tieners

Awesome.

The venue is close to places of interest, everybody had something to do, even if was just to relax around the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelene V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roelene V

Baie netjies en skoon. Gemaklik genoeg vir 4 mense.

Genoeg ruimte vir 4 mense. Ons het ook elke dag die kleiner strandjies om ons gaan verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune S
Gesin met klein kinders

Dit was nou ’n lekker vakansie.

Vir seker lekker gekuier! Port Edward Holiday Resort sal ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen R
Gesin met tieners

Great seaside holiday

We had a great overnight stay at the Port Edward Holiday Resort. Beach, fishing spots and shops were all within walking distance. Staff were friendly and accommodation was clean. Kitchen well stocked for self catering purposes. Excellent value for money. Will definitely stay longer next time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende seekant-vakansie

Ons het heerlik ge-oornag by die Port Edwart Vakansie Oord. Strand, visvangplekke en winkels was alles binne stapafstand. Personeel was vriendelik en verblyf was skoon. Kombuis is goed toegerus vir selfsorg-doeleindes. Uitstekende waarde vir geld. Sal definitief volgende keer langer bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Gesin met tieners

Alles was op standard en familie het dit baie geniet. Sal definitief weer terug gaan.

Strand was skoon, lewensredders vriendelik en behulpsaam. Die winkeltjie op strand was gerieflik en goedkoop om vinnig iets te ete te kry. Restaurant was ongelukkig toe sowel as supertube. Covid het impak gehad daarop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Woonstel met 'n see-uitsig gehad. Woonstel was netjies (moet net bietjie meer modern gemaak het) en toegerus, alles wat jy nodig het was in kombuis. Staff is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco M
Besigheidsreis

Was heel gepas vir my sakereis. Mooi uitsig.

Geen lugversorger in Januarie was bietjie warm. Klein waaier nie veel gehelp. En krag onderbreking nog erger gemaak. Eenheid is redelik verouderd. Met 'n paar goed wat nie werk nie soos toaster en braairooster wat se penne weg is, en reg op kole lê. Maar andersins is eenheid netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S
Saam met vriende

Het net oornag, maar dit was baie skoon en netjies.

Ons het op 'n staptoer gegaan en het 'n oornagplekkie voor en na die toer gesoek. Ons was aangenaam verras met die netheid en flink diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Gesin met klein kinders

Oord is skoon en netjies, die diens is vriendelik en daar is geen geraas.

Ons het geen probleme gehad nie. Die oord is skoon, die personeel is vriendelik. As iets wel breek, is hulle gou om te kom regmaak. Linne word gereeld kom verander as deel van die diens voorsien. Die kinders het die swembad geniet, daar is niemand wat raas in die oord nie en dis 'n rustige atmosfeer wat heers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E

Gerieflik met genoeg spasie om 6 mense te akkomodeer.

Heerlike groot stoep waar ons kon kuier en braai met 'n lieflike uitsig op die see. Genoeg spasie tussen eenhede om privaatheid te verseker. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ons lekkerste vakansie ooit.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Enigste probleem dat kontrakteurs 3 aande in huis langs ons kom slaap het en rustige aande versteur het dat ons vroeg moes in gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

Clean, affordable, has everything you need.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek.

Skoon, bekostigbaar, het alles wat jy nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather R

Very peaceful.

Please advise us about the ants everywhere. We had to throw our dinner away due to the ants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi S
Gesin met tieners

Wooneenheid het opknapping nodig.

Met aankoms moes ons wag. Was voor 14:00 daar en moes wag tot amper 14:30 voordat ons kon ingaan. Meubels is oud en gehawend. Beddens nie gemaklik nie. Beddegoed was egter skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Les E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Les E
Gesin met klein kinders

Netjiese en rustige oord.

Die ligging van die oord is baie gerieflik. By die strand en nodige winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig oor die see!

Netjiese blyplek en vriendelike ontvangs en personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dwayne N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dwayne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Net jammer dat Beach Bobby’s toe is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Port Edward Holiday Resort se terugvoer

Good day Dwayne,

Thank you for your wonderful review but most of all thank you for choosing us as your holiday destination, I must say myself that this part of the world is absolutely picturesque.

It was an absolute pleasure hosting you and we hope that we can welcome you back to us very very soon.
Have a magical 2020 and loads of blessings to you and your family.
Regards,
PEHR

Port Edward Holiday Resort
Dewald P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald P
Gesin met tieners

Uitsig oor die see ongelooflik, en het heerlik gerus.

Alhoewel daar met aankoms 'n verwarring was met enkel-/dubbelbed, is dit reggestel en hulle het seker gemaak ons is tevrede. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Gesin met tieners

Absoluut uitstekend!

Die vriendelikste, mees behulpsame personeel wat ons nog ooit beleef het. Almal behandel jou met respek. Als wat nodig was, was loopafstand. Sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Port Edward Holiday Resort se terugvoer

Good day Natasha,
What a wonderful way to start a new year with such a wonderful review. Thank you so much for your support and all I can say is welcome to the Port Edward Family. It was such a pleasure hosting you and we look forward to welcoming you back to us very soon.
Have a magical 2020.
Regards, PEHR.

Port Edward Holiday Resort
Craig J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig J

Accommodation was fantastic.

The accommodation was absolutely fantastic. We will definitely book for next year, the weather however wasn't that great, but we could not fault the accommodation. We will definitely let our family and friends know about this destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Port Edward Holiday Resort se terugvoer

Good day Mr Craig,

I trust you are well today and had a wonderful and super blessed Christmas.
Firstly thank you for choosing Port Edward as your holiday destination, it was such a pleasure hosting you but most of all we are so happy to learn that you had a marvelous and comfortable stay with us. We always hope to meet all our guest's expectations. Thank you for your kind review and again we are so happy you had a good holiday
May you have a blessed 2020 and we look forward to hosting you and your family again in the very near future.

Welcome to the Port Edward Holiday Resort family.

Port Edward Holiday Resort
Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 206 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1023 Owen Ellis-rylaan, North Sand Bluff, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFm4ciED9ZbYeDeI2RO7PNVQbiFImoPpkScBH7f5AAVx3it6FYz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 Lot 1023 Owen Ellis Drive North Sand Bluff 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.0479888 30.228233
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem