Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Edward Holiday Resort

Oord
  • Kapasiteit: 206 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1023 Owen Ellis-rylaan, North Sand Bluff, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 240 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Port Edward Holiday Resort is 150 km suid van Durban, aan die oewer van die Indiese Oseaan en tussen die heuwels van KwaZulu-Natal. Dié oord sal sorg vir 'n onvergeetlike vakansie met ongelooflike see-uitsigte, dolfyne en walvisse wat soms besoek en die geluid van branders wat in die agtergrond breek.

Verskeie verblyfopsies is beskikbaar. Die oord bied 'n gastehuis en chalets met 6, 4, en 2 beddens. Alle eenhede is selfsorg en het luukse braaigeriewe. Gaste kan heerlik by die vuur ontspan en kyk hoe die maan opkom.

Die oord is omhein en het 2 ingange wat ervare sekuriteitswagte het.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 34 resensies vir Port Edward Holiday Resort
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Erf 1023 Owen Ellis-rylaan, North Sand Bluff, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Port Edward Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 206 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1023 Owen Ellis-rylaan, North Sand Bluff, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFm4ciED9ZbYeDeI2RO7PNVQbiFImoPpkScBH7f5AAVx3it6FYz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 Lot 1023 Owen Ellis Drive North Sand Bluff 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.0479888 30.228233