St. Francisbaai Akkommodasie by Port Island 1 | LekkeSlaap
+19

Port Island 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hulett-rylaan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Port Island 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde vierslaapkamer-villa. Hierdie privaat villa is op die seefront in die veilige Port St Francis Estate in St Francisbaai. Gaste kan die lieflike uitsigte oor die baai en die hawe geniet.

Dié villa beskik oor 4 en suite-slaapkamer. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die villa beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, skottelgoedwasser, en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n vuurmaakplek binne en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n swembad langs die dek en 'n Jacuzzi. Gaste het toegang tot kelderparkeerplek. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Gaste het toegang tot die landgoed se privaat strand, sowel as 'n paadjie na die hawe toe waar daar restaurante en visvang-doendinge is.

Slaapplek

’n Bespreking by Port Island 1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Leighton Hulett-rylaan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R7 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hulett-rylaan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4KvNhObbJ37oKd2hWdNvfCU6BnNObLjozmIU7YUFc5Lfcm0YPO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 200  per nag (plek vir 8) Leighton Hulett Drive Port St Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.183828 24.84898
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za