St. Francisbaai Akkommodasie by Port Island 2 | LekkeSlaap
+24

Port Island 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullett-rylaan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Port Island 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n lieflike Mediterreense-styl villa wat na die see front en wat oor 3 verdiepings beskik. Die villa is op die veilige Port St Francis privaat langdoed geleë en is ideaal vir groot gesinne of ’n groep vriende.

Die boonste vlak het ’n en suite-slaapkamer met ’n bad en stort en die kamer bied ’n hawe-uitsig. Daar is ook ’n aparte kamer met ’n slaapbank. Die middelste vlak beskik oor die hoofleefarea met ’n sitarea, TV met volledige DStv, ’n volledig toegeruste kombuis met ’n wasmasjien en skottelgoedwasser, en ’n eetarea met sitplek vir 6.

Die leefarea bied uitsigte oor die hawe en oseaan. Die hoofslaapkamer is ook op die middelste vlak geleë en het ’n volledige en suite-badkamer met see- en hawe-uitsigte. Die middelste vlak het ’n leefarea en sondek buite, met ’n randvloeiswembad wat oor die see uitkyk. Die groot dekarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6, ’n kroeg en kuierarea, asook deure vir windbeskerming.

Die onderste vlak beskik oor die derde slaapkamer en badkamer. Die kamer het 2 enkelbeddens en ’n balkon met privaat sitarea wat oor die hawe uitkyk. Gatste kan hier hul eie boot vasmeer indien hulle wil. Die villa het 2 privaat en veilige onderdakparkeerplekke.

Verder het gaste ook toegang tot die landgoed se privaat strand en wandelpaadjie wat na die hawe lei. Die hawe bied van die area se beste restaurante. Ongelukkig laat die hawe nie jetski's toe nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Port Island 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Leighton Hullett-rylaan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullett-rylaan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxkOAYZrD3s5BjNUvDhYPiHL1xvIcKuIRfZJS4atWZwxZg6pPGL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 700  per nag (plek vir 6) Leighton Hullett Drive Port St Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.183857534322 24.849007126389
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za