Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Natal 34

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 3 resensies vir Port Natal 34
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.0/5
Tanja B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanja B

Binne ryafstand van see en vermaak - bietjie ver vir loop. Eenheid kort opknapping asb.

Leefarea lekker groot vir baie mense, ongelukkig is daar verskeie items wat herstelwerk benodig, kombuiskasdeure, oond (temperatuur werk nie reg nie), bed in tweede slaapkamer is stokoud en baie ongemaklik om op te slaap (moes dit verwyder en op die vloer slaap vir die 2 weke) geen handklitser. Kaste is nie netjies nie en skottelgoedwasser werk nie reg nie (hy stop in middel van siklus). Die woonstel was op die oogaf skoon, maar ongelukkig moes al die breekware oor gewas word - dit was nie skoon nie. Die wasmasjien was vol sand en moes wasmasjien in hoofhuis gebruik. Stort dreineer nie en veroorsaak dat water by die stort uitlek en in die kamer in loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Port Natal 34 se terugvoer

Liewe Tanja,

Graag wil jou daarop uitwys dat die huis 800 m van die naaste strand af is. Loopafstand vir ons.
Ons het gaan kyk na die probleme wat u op gebring het en kon geen los skarniere vind nie of geen kasdeure wat hang nie. Die huis en woonstel is volgens die foto's wat op die advertensie is. In die onderste laai is daar 3 elektriese handklitsers. Die skottelgoedwasser en oond word daagliks gebruik en gee geen probleme nie. Ook geen stort wat lek of wasmasjien wat vol sand is nie.

Ons sou graag wou hoor van u probleme toe u op dit afkom. Ons het ons kontak nommer vir u gegee vir ingeval iets nie reg was nie. U het ook nie met my dogter gepraat toe sy die sleutel kom optel het nie.

Groete
Haneke

Port Natal 34
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Monika O
Gesin met klein kinders

Gerieflik maar het TLC nodig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 34, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4NTE1OWI0LWRiZTYtNDRmNy04ZDRjLWI1Njc4NjlmYzUzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 34 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134476 22.1071719
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem