LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Port of Call | LekkeSlaap
+31

Port of Call

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 81, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 700 R1 445 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Port of Call skuil in Tafelberg Nasionale Park se bergfynbos en is naby 3 pragtige strande. Die gastekamers bied 'n panoramiese uitsig oor Valsbaai en op die Hottentots-Hollandberge.

Dié verblyf het 'n Kaapse styl en spog met 2 luukse gastekamers op die eerste verdieping. Die Admiral's Quarters is 'n luukse kamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die Captain's Cabin is 'n luukse kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Albei gastekamers het 'n privaat balkon, eetarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, elektriese braaipan, eetgerei en breekware. Albei kamers het ook lugversorging en waaiers.

Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar. Die huis bied 'n uitsig oor die fynbostuin en Valsbaai. Daar is ook 'n bergpas net bo die gastehuis.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Dorries-rylaan 81, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 700
Vanaf R1 445
per nag (vir 2 persone)
was R1 700
Vanaf R1 445
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 81, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt3AzpPqI2FVbeoauXLu440mn0MJlQgyefe6xeMqdkZfhCkMSWr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 445  per nag (vir 2 persone) 81 Dorries Drive Froggy Farm 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.206862272225 18.453462303076
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!