Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Owen Self-catering

Selfsorg
Port Owen Self-catering
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n minimum van 2 gaste per bespreking vereis word en nie meer as 8 volwassenes in die huis toegelaat word nie. Indien meer gaste opdaag, sal die bespreking gekanselleer word en niks terugbetaal word nie.

Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Let asb. dat die huis toegang tot 'n jetty het en gaste is welkom om 1 boot saam te bring, maar die tewaterlating van die bote word by die Port Owen Marina gedoen. Die tewaterlating-fooie is nie by die verblyfkoste ingesluit nie en dit moet direk met die Port Owen Marina Owerheid gereël word. Die eienaar aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade of beserings tydens die gebruik van jou boot en die jetty nie.

Skoonmaakfooie is nie ingesluit by die tarief nie, maar kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Die DStv-pakket is die basiese gastehuispakket en daarom is nie al die kanale beskikbaar nie. (Let wel. sportkanale is beskikbaar, maar ongelukkig nie kinderkanale nie).

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth East 54B, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiNTY0ZDg4LWZjYmMtNDM2OS05MjI0LWU2YWQxY2IyNjJjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 54B Elizabeth East Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.785333038612 18.156870603561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem