Kaap St. Francis Akkommodasie by Port St Francis Studio Apartment | LekkeSlaap
+28

Port St Francis Studio Apartment

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franicsbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Port St Francis Studio Apartment is in 'n woonstelkompleks in Port St Francis en bied lieflike uitsigte oor die hawe. Die ateljeewoonstel is gerieflik ingerig en loopafstand van Mauro's Italiaanse Restaurant, Balobi Seekosmark en Deli en die Chokka Block Restaurant.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ingerig met 'n dubbelbed, 'n driekwartslaapbank, 'n 42 duim-HD-TV met DStv-Premium, 'n badkamer met 'n stort, asook 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus is. Verder lei die woonstel na 'n balkon vanwaar gaste die uitsig kan geniet.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n swembaddek-kafee wat oor die hawe uitkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Port St Francis Studio Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Port St Francis Studio Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Triton-laan, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franicsbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Port St Francis Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franicsbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhNTFiYjNkLWUwNzktNDI1OC04MDYxLTcwOTI3NjQ5OTZkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Triton Avenue The Ships Bell 1A - Port St Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.1848897812 24.852413131283
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za