Port St Johns Akkommodasie by Port St Johns River Lodge | LekkeSlaap
+54
+54

Port St Johns River Lodge

Lodge
  • Vanaf R1 450 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Mthatha Tar-weg, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Port St Johns River Lodge skuil aan die oewer van die Umzimvuburivier in Port St Johns. Dit is tussen Thesigerberg en Sullivanberg en is bekend onder natuurliefhebbers vir die lang voetslaanroetes, pragtige strande, riviermonding en dramatiese natuurskoon.

Die lodge bied gehalteverblyf in hotelkamers of losstaande chalets. Die hotelkamers is beskikbaar vir B&B-verblyf en die chalets is toegerus vir selfsorg. Elke hotelkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is ander geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die chalets is ideaal vir gesinne of klein groepe vriende en het elkeen 'n privaat braai-area en 'n patio met uitsigte op die berge en oor die tuine. Die kombuisies is goed toegerus vir selfsorg. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in elke eenheid.

Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike swembad, verversings by die kroeg geniet, uiteet by die restaurante op die perseel of die gym, pooltafel en veerpyltjiebord benut. Die lodge het ook 'n funksie-venue en 'n konferensiekamer. Spanbou-aktiwieite vir tot 40 mense kan gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir Port St Johns River Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • R61, Mthatha Tar-weg, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Port St Johns River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Mthatha Tar-weg, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMjMyZTliLWJjNzMtNDE0NC04ZDdkLWFhMTkzNGI5Yjk4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 R61 Mthatha Tar Road 5120 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -31.599265252343 29.528425633907
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za